Essayer OR - Gratuit
Pad raak nou baie steil
Swartland Gazette
|October 28, 2025
Botrivier mors met Wesbank
Nadat Wesbank verlede Saterdag (18 Oktober) deur Vredenburg gelykop gehou is, was dit terug na die tekenbord toe vir Mcneil Hendricks en sy troepe vir die derde-ronde-wedstryd van die Sanlam-Boland-Top-12 teen Botrivier.
Hoewel Wesbank se verdediging in die eerste 10 minute uitstekend was, kan dieselfde nie van sy algemene spel gesê word nie. Botrivier het eerste bloed geruik toe PJ Besters 'n goeie agterlyn-beweging in die regterhoek afgerond het. Ongelukkig is die doelskop gemis, maar Botrivier het seker gemaak hy kry die neus voor.
Wesbank het die tuisspan drie minute later tot foute gedwing en 'n strafskop in Botrivier se 22-m-gebied gewen, wat Wesbank kantlyn toe geskop het.
Cette histoire est tirée de l'édition October 28, 2025 de Swartland Gazette.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE Swartland Gazette
Swartland Gazette
Bus na Kaap geteiken
'n Bus wat die afgelope Vrydagoggend (22 Mei) vroeg vanuit Malmesbury na die noordelike voorstede vertrek het, is omstreeks 06:00 die oggend aangeval.
1 min
May 26, 2026
Swartland Gazette
Elegansie by Schoonspruit
Met geesweek in volle swang, in aanloop tot die derby tussen Schoonspruit en Wesbank Sekondêr, is Mnr. en Mej. Schoonspruit onlangs aangewys.
1 min
May 26, 2026
Swartland Gazette
Porterville-skoonhede skitter
Altesaam 20 finaliste het onlangs (op 7 Mei) die kollig in die Mej. en Mnr. Porterville-skoonheidskompetisie probeer steel.
1 min
May 26, 2026
Swartland Gazette
District coordinates relief
Recent flooding and severe weather events across our region have once again highlighted the critical role municipalities play during times of crisis.
2 mins
May 26, 2026
Swartland Gazette
Blits Kayster haal SA-span
Marlon Kayster (gr. 11) van die Hoërskool Porterville maak geskiedenis deur die eerste leerder van dié skool te word wat Suid-Afrika op internasionale vlak in atletiek gaan verteenwoordig.
1 min
May 26, 2026
Swartland Gazette
Sport and Talent event 16/6
The AFG Dreamteam will host its second annual Youth Day Sport and Talent Tournament on 16 June at the Swartland Sport Centre in Alfa Street, Malmesbury.
1 min
May 26, 2026
Swartland Gazette
Ná storms reën dit drieë
Mamre klop Koringberg; Wesbank ver voor
1 mins
May 26, 2026
Swartland Gazette
Winde besoek Swartland
'Minder skade danksy goeie infrastruktuur'
2 mins
May 26, 2026
Swartland Gazette
Avonturier besoek VLV
Sakkie Rust, The Amputee Adventurer van Moorreesburg wie se linkerbeen in Oktober 2014 onder die knie geamputeer is, het verlede Woensdag (20 Mei) die Malmesbury-VLV tak as gasspreker besoek.
1 min
May 26, 2026
Swartland Gazette
Karoolus en Lente vermaak kleuters
Die Laerskool Swartland het, in samewerking met plaaslike kleuterskole, danksy optredes deur Oom Karoolus en Lente 'n geldinsamelingsgeleentheid vir Jo-Dolphin APD, 'n dagsorgsentrum in Malmesbury vir kinders en volwassenes met gestremdhede, aangebied.
1 min
May 26, 2026
Listen
Translate
Change font size

