Essayer OR - Gratuit
Gimnaste ryg medaljes in
Swartland Gazette
|October 21, 2025
Altesaam 37 gimnaste van die Malmesbury-gimnastiekklub het die afgelope skoolvakansie hul provinsie en streek by vanjaar se nasionale gimnastiekkampioenskap in Gauteng verteenwoordig.
-
Die gimnaste van die Malmesbury-gimnastiekklub maak Swartland trots. Elthea du Preez (voor; derde van links) wat vir die WP-span kwalifiseer het, moes haar weens 'n besering aan die nasionale kampioenskappe onttrek, maar het steeds haar span gaan ondersteun. Foto: Arendi @ salt-photography
(Arendi @ salt-photography)
Die gimnaste se deelname volg nadat hulle vroeër vanjaar vir die WP se Akro-gimnastiekspan by die 2025-Wes-Kaap-kampioenskaps-kompetisie kwalifiseer het. Die akrobatiese gimnastiekafdeling het vanaf 10 tot 12 Oktober op nasionale vlak geduur.
Cette histoire est tirée de l'édition October 21, 2025 de Swartland Gazette.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE Swartland Gazette
Swartland Gazette
Nog geen vreemdelingehaat
Geen geweld, intimidering of plundering van eiendom onder buitelanders in die Swartland is tot dusver in die streek by die onderskeie polisiekantore midde toenemende kommer oor xenofobiese geweld oor die land heen aangemeld nie.
1 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Fastest in world over 100m
For most teenagers, an athletics competition is a test of nerves and preparation.
2 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Swartland-stofpadtoer
Die eerste fietstoer in die Swartland, naamlik die Swartland Stofpad-fietstoer, het die afgelope naweek tussen 5 en 7 Junie die heel eerste keer in die streek plaasgevind.
1 min
June 09, 2026
Swartland Gazette
Mamre se vroue looi Daisies
Die Mamre-vrouerugbyspan het die Malmesbury Daisies die afgelope Saterdag (6 Junie) in 'n Vroueliga-kompetisie van die Boland-rugbyunie op die Mamre-sportterrein gepak.
2 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
New airport EA approved
The appeals against the Environmental Authorisation (EA) for the development of Cape Winelands Airport, which was granted on 27 October last year, have been dismissed by the provincial minister of local government, environmental affairs and development planning.
2 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Finansiële howe het ineengestort
'n Ontstellende prentjie van die hantering van ingewikkelde korrupsie- en finansiële misdaadsake het na vore gekom tydens 'n seminaar oor die sogenaamde \"stille ineenstorting\" van Spesiale Kommersiële Misdaadhowe (SCCCs) in Suid-Afrika. Die virtuele seminaar is Woensdag 3 Junie gehou.
3 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Star for Life at Wesbank
Wesbank Secondary School in Malmesbury will become the first school in the Western Cape to benefit from Star for Life's youth empowerment programmes, following a R1 million donation from H&M South Africa.
1 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Kinders bewus
Lede van die Moorreesburg-polisie het die afgelope week dagsorgsentrums, speelskole en laerskole in die omgewing ter bewusmaking van Kindersbeskermingsweek tussen 29 Mei en 5 Junie besoek.
1 min
June 09, 2026
Swartland Gazette
Parents should remain patient
Parents whose children were not offered placements at their preferred schools for the 2027 academic year are being urged to remain patient, as the Western Cape Education Department (WCED) says the admissions process is still in its early stages and many placements are expected to change in the coming weeks.
2 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Embrose Papier weer na Bokkamp ontbied
Die Vodacom Bulls-skrumskakel Embrose Papier is onlangs as die Suid-Afrikaanse Vodacom United Rugbykampioenskap (URC) se Speler van die seisoen vir sy uitstaande rugbydiens vir 2025-'26 vereer.
1 min
June 09, 2026
Listen
Translate
Change font size

