Essayer OR - Gratuit

Carmen Niehaus praat van lekker en goed

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Die afwagting was groot en die Gereformeerde Kerk in Stilbaai was gepak met 200 gaste tydens Busy Lizzy huisen tuinbouklub se jaarafsluiting Dinsdag 18 November.

- Johan Victor

Die geliefde koskenner, Carmen Niehaus, was die gasspreker en die pragtig gedekte tafels het gesorg vir die regte atmosfeer om dit 'n onvergeetlike oggend te maak.

Die bestuur en vrywilligers het Maandagoggend begin voorberei aan die saal en Dinsdagoggend sesuur was hulle weer aan die skarrel om alles perfek te kry.

Raad wat sy kan gee is om beslis suiker uit te sny, meer water te drink en om gesonder te eet.

Mariana Dippenaar het op haar kenmerkende, meelewende manier die verrigtinge geopen met kosstaaltjies uit die verre en nie so verre verlede nie en haar onthou van gewoontes en kosname uit toeka se tyd het die aanwesiges behoorlik laat skaterlag.

Julie van Deventer, voorsitter van Busy Lizzy huisen tuinbouklub, het hulde gebring aan twee besonderse vroue, Sonja Margerison en Naomi van Schalkwyk.

PLUS D'HISTOIRES DE Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Albertinia-span mik vir Trans Agulhas-glorie

HESSEQUA - Wanneer 'n mens met kragbootveterane Johann Lodewyks en sy spanmaat, Sebastian Kotzé, gesels, raak dit vinnig duidelik dat kragbootwedrenne vir hulle nie bloot 'n sport is nie, maar 'n leefstyl en 'n ingesteldheid.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bewaringstrust takel erf 657 se indringers

Die Stilbaai-bewaringstrust het Saterdag 13 Desember opgeruk na erf 657, die groen gebied tussen die gholfbaan en Jongensfonteinpad.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Patatgate van toeka se tyd

Daar is soveel staaltjies uit Stilbaai se verre verlede en gelukkig het mense soos Barbara de Jager in haar boek Stilbaai - joernaal heelwat daarvan opgeneem.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Pirates stoomroller oor Heidelberg United

Heidelberg United-krieketklub kon weereens Saterdag nie die mas in hul vyfde en laaste SWDK Garden Route Badgers Promosieligawedstryd vir die jaar opkom teen Pirates United-krieketklub hier op Loeriepark nie.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Wildstroping is 'n werklikheid

Die Wildlife Crime Information Network (WCIN) in samewerking met Wild Rescue NPO het Saterdag 6 Desember 'n antistropingstrop-stap en praatjie in Stilbaai aangebied.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Inwoners bestook polisie met klippe

Clive Pretorius

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa verwelkom besoekers

Vanaf bladsy 1 by strande en riviere.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

A season of new beginnings at Cango

Births, rescues and rehabilitation efforts have brought renewed life and purpose to the Cango Wildlife Ranch this festive season, with a recent baby boom serving as a heartwarming reminder that the true spirit of the holidays lies in new beginnings.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Art4All lok talle

Die Art4All-kunsuitstalling het ses uiteenlopende kunstenaars bymekaar gebring vir 'n uitstalling wat jy nie durf misloop nie.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-Wes-parkrun is vet pret

Met die vakansiegangers wat besig is om Stilbaai in te stroom groei die aantal deelnemers aan die parkrun ook drasties.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size