Essayer OR - Gratuit
Ma voor seun doodgesteek, glo deur man op parool
George Herald
|December 11, 2025
Pacaltsdorp-speurders ondersoek twee afsonderlike messteekmoorde wat die afgelope tyd in die area aangemeld is.
In die jongste voorval is 'n ma (37) glo deur 'n man op parool voor haar jong seun (11) doodgesteek.
Volgens sers. Chris Spies, Suid-Kaapse polisiewoord-voerder, is polisielede op Saterdag 6 Desember omstreeks 18:00 na Voëlnes-varingsingel ontbied, waar hulle 'n vrou met 'n steekwond in haar bors aangetref het. Sy is op die toneel deur paramedici dood verklaar.
'n 43-jarige man is in verband met die moord in hegtenis geneem en het Maandag in die George-landdroshof verskyn.
Die polisie kon teen druktyd nie sy identiteit of sy volgende hofdatum bevestig nie.
Volgens inwoners bly die omstandighede en die motief rondom die voorval onduidelik.
Cette histoire est tirée de l'édition December 11, 2025 de George Herald.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
