Facebook Pixel Moordkuil-wedloop vir 10de keer in Friemersheim aangebied | George Herald - newspaper - Lisez cet article sur Magzter.com
Passez à l'illimité avec Magzter GOLD

Passez à l'illimité avec Magzter GOLD

Obtenez un accès illimité à plus de 9 000 magazines, journaux et articles Premium pour seulement

$149.99
 
$74.99/Année

Essayer OR - Gratuit

Moordkuil-wedloop vir 10de keer in Friemersheim aangebied

George Herald

|

December 11, 2025

Te danke aan hul getroue borg kan die Hartenbos-drawwers vanjaar vir die 10de keer die gewilde Moordkuil-wedloop in Friemersheim aanbied.

Die wedloop het laas in 2019 plaasgevind, en die klub sien daarna uit om die atlete weer op hierdie beeldskone roete te verwelkom.

Die atlete spring by die NG Kerk Friemersheim weg en eindig ná 15 km weer daar. Die Friemersheim-kerkgemeenskap gaan ook weer heerlike roosterkoeke en ander verversings by die wedloop voorsien.

Die wedloop vind op Saterdag 20 Desember om 07:00 plaas. Die afsnytyd vir die 15 km is twee uur en 30 min; vir die 4,5 km-pretdraf is dit een uur.

PLUS D'HISTOIRES DE George Herald

George Herald

George Herald

Smith Power brings world-class turf solutions to George

Smith Power Equipment, a trusted and established name in South Africa's agriculture and turf equipment industry for over 30 years, is proud to announce the grand opening of its new branch in George.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

KI-karikature groot pret, MAAR ...

Die eerste nuwe kunsmatige intelligensie (KI) tendens vir 2026 is sekerlik die prettige karikatuurprentjies wat skielik wyd en syd versprei word.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Grootbrak-leeskring hou eerste byeenkoms van 2026

By die onlangse byeenkoms van die Grootbrak-leeskring het die skrywer Julio Agrella, 'n inwoner van die Tuinroete, oor vier van sy boeke uitgewei.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Eden Camerata reg vir multi- media-produksies en konserte

Die kamerkoor Eden Camerata, onder leiding van dr.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Great start for Badgers in one-day cup

The Garden Route Badgers started their Cricket SA One-day Cup campaign on a high last weekend with a seven-wicket victory against the Northern Cape Heat in Oudtshoorn.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Ashwin Willemse bring inspirasie na George-skole

Die Ebrahim Patel-gemeenskapsbekertoernooi se opbouprogram vir 2026 kry hierdie week momentum wanneer die voormalige Springbok en wêreldbekerwenner, Ashwin Willemse, twee rugbyklinieke in George aanbied.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Heidedal blink in nuwe rugbytruie

Heidedal Primêr het onlangs, danksy die ruim borgskap van Daisy Business Solutions, met groot dankbaarheid hul nuwe rugbyuitrustings vir die 2026-seisoen bekendgestel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Jong atlete laat die rekords spat

Talle rekords het tydens die afgelope George-streekbyeenkoms gespat toe hoër-skoolatlete van regoor George mekaar die stryd aangesê het.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

George Post Office neglected but operational

The neglected state of the George Post Office building in York Street is a sad sight, but the branch is still operational despite uncertainty over the future of the South African Post Office (Sapo).

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

No major events for Rosemoor track

January demonstrate the facility's functionality and demand,\" Edwards said.

time to read

1 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size