Essayer OR - Gratuit
Six assault-accused acquitted
George Herald
|George Herald
While the family of Maximilian Reimann, die jong man van Pacaltsdorp wat in Augustus 2022 wreed aangerand is, sê hulle is diep teleurgesteld oor die uitkoms van die hofsaak waarin al ses mans wat van die aanranding aangekla is, onskuldig bevind is, berei die vrygespreekte mans nou voor om regstappe teen die Staat te neem.
Hul regsverteenwoordiger, Winston Jansen, wou in hierdie stadium nie uitbrei nie.
Die Reimann-familie sê die afgelope jare was uiters uitdagend vir hulle, en die onlangse besluit het hulle met die gevoel gelaat dat geregtigheid nie geskied het nie.
“Ons sukkel steeds met die trauma van die poging tot moord en roof, en hierdie uitkoms dra net by tot ons pyn. Ten spyte hiervan bly ons dankbaar teenoor almal wat ons gedurende hierdie uitdagende tyd ondersteun het. Ons vra vir privaatheid terwyl ons hierdie gebeure verwerk en probeer om as 'n gesin aan te beweeg,” het Nellie Reimann, Maximilian se ma, Maandagoggend, 20 Oktober, aan George Herald gesê.
“Ons sukkel steeds met die trauma van die poging tot moord en roof, en hierdie uitkoms dra net by tot ons pyn.”
Dit volg op die George Streekshof se uitspraak en vryspraak op Donderdag 16 Oktober. Chaywin van Niekerk, Shannen-Lee Botha, Jody Botha, Sheldon Remas, Ethan Bevie en Chadwill Kiewiet was almal in aanhouding sedert kort ná die voorval, totdat hulle op 16 Oktober vrygelaat is toe die hof hulle onskuldig bevind het.
Cette histoire est tirée de l'édition George Herald de George Herald.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
