Essayer OR - Gratuit
Oom Max Baise se fluitjie stil
George Herald
|October 16, 2025
Met die skielike heengaan van die legendariese fluitjieblaser, Max Baise (93), het nie net 'n dorp nie, maar die hele land een van sy grootste ikone verloor.
Oom Max soos die befaamde sakeman en voormalige Springbok-skeidsregter alombekend staan, het Saterdagmiddag, 11 Oktober, sy laaste fluitjie geblaas.
Hy was al sedert sy skooldae baie lief vir rugby en het hy ook dan vele kere Vrystaat-skolespanne verteenwoordig. Sy belangstelling om as die man in die middel te wees, was egter bloot toevallig toe hy in 'n kroeg verneem het van die Skeidsregtersvereniging en het hy dadelik besluit om aan te sluit.
Oom Max het vertel hoe hy vyf sjielings vir 'n skeidsregterskursus betaal het. Hy het in 1956 sy sertifikaat van die destydse Rugbyskeidsregtersvereniging van die OVS ontvang en kon hy amptelik die fluitjie blaas.
Sover bekend het oom Max se internasionale loopbaan as Suid-Afrika se beste skeidsregter gestrek van 1963 tot 1976, 'n hele 13 jaar.
Cette histoire est tirée de l'édition October 16, 2025 de George Herald.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
