Essayer OR - Gratuit

Rugbyman, mentor vandag gegroet

George Herald

|

George Herald

Die hoofafrigter van die Crusadersrugbyklub, Stanley Kruger (55), word vandag om 10:00 vanuit die NG Kerk in Hartenbos te ruste gelê.

- Lizette da Silva

Rugbyman, mentor vandag gegroet

Kruger is verlede Donderdagmiddag, 14 Augustus, oorlede nadat sy motorfiets op die hoek van Beachweg en Olympicrylaan in Pacaltsdorp met 'n ligte vragmotor gebots het.

Kollegas, wetstoepassers en verkeerspersoneel was binne minute op die toneel waar hulle op ambulansdienste gewag het. Kruger het op die sypaadjie gelê, maar kon ten spyte van sy beserings, nog praat. Sy dogter, Shané, 'n verpleegster by Mediclinic Oudtshoorn, het vandeesweek gesê haar pa laat 'n groot leemte in hul lewens. Sy was by 'n naelafspraak toe sy die nuus van die ongeluk kry, maar het eers net aangeneem hy is beseer. Intussen het boodskappe na haar selfoon ingestroom en was dit eers met haar aankoms op die toneel dat sy gesien het haar pa is met 'n wit laken toegegooi. "Dit was so onwerklik," sê sy.

PLUS D'HISTOIRES DE George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size