Essayer OR - Gratuit
Streekgebaseerde bestuur vir bek-en-klouseer aangekondig
George Herald
|July 31, 2025
Die minister van landbou, John Steenhuisen, het 'n nuwe streekgebaseerde bestuursmodel aangekondig vir die huidige bek-en-klouseer-uitbreking. Daarmee wil hy verhoed dat plaaslike uitbrekings die internasionale handel in die suiwelen vleisbedryf tot stilstand bring.
"Een van die gevolge van die uitbreking wat die grootste skade aangerig het, was ons onvermoë om die ekonomiese nadraai te beperk. Omdat Suid-Afrika geen funksionele streekraamwerk het nie, is die hele land deur die oë van ons handelsvennote gepenaliseer, ten spyte daarvan dat die uitbreking beperk was tot spesifieke plaaslike gebiede."
Steenhuisen het die voorgestelde bestuursmodel in sy openingstoespraak aangekondig by die Bek-en-klouseer Indaba op 21 Julie wat hy byeengeroep het. Dit is gehou by die Landbounavorsingsraad se opleidingsfasiliteit.
Hy het gesê: "Elke geloofwaardige handelsnasie in die wêreld verstaan die beginsel van streekkontrole - dat 'n uitbreking in een deel van 'n land nie tot algehele handelsbeperkings vir die hele land moet lei nie. Suid-Afrika is egter steeds ver agter in die daarstelling, sertifisering en instandhouding van siektebeheer-sones wat deur ons internasionale vennote erken kan word."
Outeniqualand
George Herald het verlede week berig oor die impak van die bek-en-klouseer-uitbreking op 'n onaangetaste gebied soos die Tuinroete en Wes-Kaap wat onder dieselfde kam geskeer word as provinsies waar uitbrekings plaasvind.
Cette histoire est tirée de l'édition July 31, 2025 de George Herald.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE George Herald
George Herald
U3A George offers varied February programme
The University of the Third Age (U3A) has lined up an informative and entertaining programme for February, featuring travel, engineering and photography topics.
1 min
February 05, 2026
George Herald
First-years welcomed to NMU George Campus
The Nelson Mandela University's George Campus welcomed its first-year students with a special function at the Furntech Building on Saturday 31 January.
1 min
February 05, 2026
George Herald
GRDM responds to Good's deviation concerns
The Garden Route District Municipality (GRDM) has defended its use of procurement deviations after the Good Party raised its concerns over deviations amounting to more than R1m during council proceedings on 27 January.
2 mins
February 05, 2026
George Herald
Kwagga-atlete kry toppryse by ASWD
Atlete van Hoërskool Outeniqua en hul afrigter is by ASWD (Atletiek Suid-Westelike Distrik) se jaarlikse toekenningsgeleentheid vereer.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Straight shooting at police championships
The Garden Route District hosted the annual Police National Practical Pistol Championship at the On Target Shooting Range outside George from Tuesday to today, 3 to 5 February.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Sakkie skenk 250ste eenheid bloed
Sakkie van Zyl (64) van George het onlangs 'n groot mylpaal bereik toe hy sy 250ste eenheid bloed in 46 jaar geskenk het.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
DROUGHT DISASTER
George is on the brink of being declared a drought disaster area after Council approved an application for local disaster classification in response to the worsening water shortages and severe meteorological and agricultural drought conditions.
1 min
February 05, 2026
George Herald
'n Pluimpie vir Hester by motorlisensies
Ek en my seun van Australië, Eugene de Grey, wil graag vir Hester van die George-munisipaliteit se motorlisensieafdeling diep uit ons harte bedank vir haar professionele en vriendelike diens op Dinsdag 27 Januarie.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Tensions mount in Van Druten court case
With blistering temperatures climbing into the high 30s and suffocating humidity filling the courtroom, Bevan van Druten (53) was not the only one feeling the heat at the Plettenberg Bay Magistrate's Court on Thursday 29 January.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
Groms to take to the waves at Sea Harvest Grommet Games
Twenty-three young surfers, also known as grommets or groms, from Eden have been selected to the Eden Surf Riders team for 2026.
1 mins
February 05, 2026
Listen
Translate
Change font size
