Essayer OR - Gratuit

Bek-en-klouseer se impak strek wyd

George Herald

|

July 24, 2025

Die minister van landbou, John Steenhuisen, het onlangs die dringendheid beklemtoon om Suid-Afrika se biosekuriteitskrisis, spesifiek die herhalende bek-en-klouseer-uitbrekings, aan te spreek.

- Alida de Beer

Bek-en-klouseer se impak strek wyd

Volgens die department van landbou is 'n totaal van 270 uitbrekings in vyf provinsies aangemeld sedert die jongste uitbrekings in 2024 begin het. Hiervan was 249 uitbrekings teen 14 Julie nog nie opgeklaar nie. Die mees onlangse uitbreking is in die Vrystaat aangemeld waar 'n plaas in die Kroonstad-area onder kwarantyn geplaas is.

KwaZulu-Natal word die ergste geraak met 191 uitbrekings waarvan 172 nog aktief is. Die Oos-Kaap het 40 aangemeld waarvan 38 steeds aktief is. Sedert Mei 2025, het Gauteng 32 uitbrekings aangemeld, Noordwes vier en Mpumalanga drie.

Willie Aucamp, die DA se woordvoerder vir landbou, het onlangs gewaarsku dat die nasionale kudde, en gevolglik voedselsekuriteit in die land, bedreig word.

Volgens dr. Riaan Putter, 'n plaaslike veearts wat met groot melkkuddes in die George-omgewing werk, is ongekontroleerde beweging van diere die grootste bedreiging en bron van kommer onder veeboere hier, veral beesboere, omdat die huidige uitbrekings onder beeste voorkom.

PLUS D'HISTOIRES DE George Herald

George Herald

George Herald

Vuyo a steady presence for cancer patients

A security guard who has been working at Cancer Care Oncology in Gloucester Avenue for about three and a half years is quietly doing his bit to lighten the load for patients facing the daunting path of cancer.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Daar wag 'n besige seisoen op Eden-tweekampatlete

Eden-tweekamp se uitvoerende bestuur, onder voorsitterskap van Stephnie McKay, beleef tans ongekende groei.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Family seeks help to restore woman's mobility

The family of the 60-yearold Mercia Roberts is urgently appealing for assistance to help her regain a measure of independence after her electrically powered wheelchair broke down.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

TRANE EN GLIMLAGGIES BY ROSEMOOR PRIMÊR

Rosemoor Primêr verwelkom vanjaar 112 Engelse en 95 Afrikaanssprekende graadeens.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Attakwas Extreme promises champion rides

George MTB rider Tristan Nortje is set to challenge defending champion Alan Hatherly in the Momentum Medical Scheme Attakwas Extreme, presented by Biogen, this Saturday, 17 January.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

EXCITEMENT AND NEW BEGINNINGS AS GRADE ONES START SCHOOL

The start of the school year brings big smiles and even bigger backpacks as George's young learners take their first steps into Grade One.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Luhan doen dit weer vir Odin

Luhan Smit van George is net 13 jaar oud en al klaar het hy 'n groot omgeehart vir diere.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Singrew-moordsaak gaan die week voort

Die man van die vermoorde Rosemoor-vrou, Joan Singrew (53), het vandeesweek in die rondgaande hooggeregshof in George voortgegaan met sy getuienis oor sy bewegings op die dag wat sy verdwyn het.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Andru se kankertrap neem hom deur die Tuinroete

Wanneer Andru van Zyl tussen 13 en 17 Januarie deur die Tuinroete en Hessequa trap, is dit nie net 'n fietsryer wat verbykom nie, maar 'n lewende verhaal van hoop en inspirasie.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

York's Abigail top in SA

\"Our role was simple - to support her.

time to read

1 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size