Essayer OR - Gratuit

Matriekmaats van 1959 kom weer bymekaar

George Herald

|

July 24, 2025

Al het drie oud-Kwaggas, Gert van Tonder, Pieter Koen en Johan Botha, reeds 66 jaar gelede saam op dieselfde skoolbanke gesit, het hulle verlede week herinneringe van daardie tyd opgediep asof dit gister was.

- Eugene Gunning

Van Tonder (84) en Koen (84) wat beide hoë hoogtes in die musiekwêreld bereik het en Botha (82) wat sy merk gemaak het in onderwyskringe, het land en sand gesels. Dit was 'n mini-reünie in die kleine. Hulle was in 1959 saam in matriek.

Saam met hulle was Chris Hattingh wat later jare diep spore as onderwyser by Hoërskool Outeniqua getrap het. Hattingh was onder meer onderhoof by die skool en het in 2023 aan die spits gestaan van die skool se baie suksesvolle 100-jarige feesvieringe.

Hulle het groot lof gehad vir die rol wat die skool in hul lewens gespeel het.

PLUS D'HISTOIRES DE George Herald

George Herald

George Herald

Vuyo a steady presence for cancer patients

A security guard who has been working at Cancer Care Oncology in Gloucester Avenue for about three and a half years is quietly doing his bit to lighten the load for patients facing the daunting path of cancer.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Daar wag 'n besige seisoen op Eden-tweekampatlete

Eden-tweekamp se uitvoerende bestuur, onder voorsitterskap van Stephnie McKay, beleef tans ongekende groei.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Family seeks help to restore woman's mobility

The family of the 60-yearold Mercia Roberts is urgently appealing for assistance to help her regain a measure of independence after her electrically powered wheelchair broke down.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

TRANE EN GLIMLAGGIES BY ROSEMOOR PRIMÊR

Rosemoor Primêr verwelkom vanjaar 112 Engelse en 95 Afrikaanssprekende graadeens.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Attakwas Extreme promises champion rides

George MTB rider Tristan Nortje is set to challenge defending champion Alan Hatherly in the Momentum Medical Scheme Attakwas Extreme, presented by Biogen, this Saturday, 17 January.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

EXCITEMENT AND NEW BEGINNINGS AS GRADE ONES START SCHOOL

The start of the school year brings big smiles and even bigger backpacks as George's young learners take their first steps into Grade One.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Luhan doen dit weer vir Odin

Luhan Smit van George is net 13 jaar oud en al klaar het hy 'n groot omgeehart vir diere.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Singrew-moordsaak gaan die week voort

Die man van die vermoorde Rosemoor-vrou, Joan Singrew (53), het vandeesweek in die rondgaande hooggeregshof in George voortgegaan met sy getuienis oor sy bewegings op die dag wat sy verdwyn het.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Andru se kankertrap neem hom deur die Tuinroete

Wanneer Andru van Zyl tussen 13 en 17 Januarie deur die Tuinroete en Hessequa trap, is dit nie net 'n fietsryer wat verbykom nie, maar 'n lewende verhaal van hoop en inspirasie.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

York's Abigail top in SA

\"Our role was simple - to support her.

time to read

1 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size