Facebook Pixel Marelize Earle verteenwoordig SA op wêreldverhoog | George Herald - newspaper - Lisez cet article sur Magzter.com
Passez à l'illimité avec Magzter GOLD

Passez à l'illimité avec Magzter GOLD

Obtenez un accès illimité à plus de 9 000 magazines, journaux et articles Premium pour seulement

$149.99
 
$74.99/Année

Essayer OR - Gratuit

Marelize Earle verteenwoordig SA op wêreldverhoog

George Herald

|

George Herald

Marelize Earle, voormalige Mev. Suid-Afrika en inwoner van George vir die afgelope 22 jaar, verteenwoordig Suid-Afrika van 17 tot 22 Junie by die Mrs Classique Globe-kompetisie in Palm Springs, Kalifornië. Sy is in November as die Suid-Afrikaanse wenner aangewys en is tans besig met haar laaste voorbereidings.

- Alida de Beer

Mrs Classique Globe is 'n bemagtigingsprogram onder die vaandel van die WIN Foundation en nie 'n tradisionele skoonheidskompetisie nie. Dit fokus op die opheffing van vroue wêreldwyd. Enige vrou ouer as 45 wat reeds aan Mev. SA deelgeneem het, kon inskryf.

Earle, wat haar eie velsorgkliniek bestuur, was in 2002 Mev. Suid-Afrika en in dieselfde jaar het sy as tweede prinses geëindig by die Mrs Universe-kompetisie. Sy het nooit weer beplan om deel te neem nie. Sy is die afgelope sewe jaar 'n beoordelaar vir Mev. Suid-Afrika, wat die lisensie besit vir die Mrs Globe-kompetisies, en die afgelope drie jaar het sy as 'n mentor opgetree vir semifinaliste en finaliste.

PLUS D'HISTOIRES DE George Herald

George Herald

George Herald

Smith Power brings world-class turf solutions to George

Smith Power Equipment, a trusted and established name in South Africa's agriculture and turf equipment industry for over 30 years, is proud to announce the grand opening of its new branch in George.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

KI-karikature groot pret, MAAR ...

Die eerste nuwe kunsmatige intelligensie (KI) tendens vir 2026 is sekerlik die prettige karikatuurprentjies wat skielik wyd en syd versprei word.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Grootbrak-leeskring hou eerste byeenkoms van 2026

By die onlangse byeenkoms van die Grootbrak-leeskring het die skrywer Julio Agrella, 'n inwoner van die Tuinroete, oor vier van sy boeke uitgewei.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Eden Camerata reg vir multi- media-produksies en konserte

Die kamerkoor Eden Camerata, onder leiding van dr.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Great start for Badgers in one-day cup

The Garden Route Badgers started their Cricket SA One-day Cup campaign on a high last weekend with a seven-wicket victory against the Northern Cape Heat in Oudtshoorn.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Ashwin Willemse bring inspirasie na George-skole

Die Ebrahim Patel-gemeenskapsbekertoernooi se opbouprogram vir 2026 kry hierdie week momentum wanneer die voormalige Springbok en wêreldbekerwenner, Ashwin Willemse, twee rugbyklinieke in George aanbied.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Heidedal blink in nuwe rugbytruie

Heidedal Primêr het onlangs, danksy die ruim borgskap van Daisy Business Solutions, met groot dankbaarheid hul nuwe rugbyuitrustings vir die 2026-seisoen bekendgestel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Jong atlete laat die rekords spat

Talle rekords het tydens die afgelope George-streekbyeenkoms gespat toe hoër-skoolatlete van regoor George mekaar die stryd aangesê het.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

George Post Office neglected but operational

The neglected state of the George Post Office building in York Street is a sad sight, but the branch is still operational despite uncertainty over the future of the South African Post Office (Sapo).

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

No major events for Rosemoor track

January demonstrate the facility's functionality and demand,\" Edwards said.

time to read

1 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size