Essayer OR - Gratuit
MIGUEL IS IN 'N ANDER LEAGUE
Die Son
|June 11, 2026
Droom uiteindelik waar vir matrikulant wat druiwe verkoop
SY DROOM om sy eie matriek outfit te koop, het toe net ná 'n paar maande se klipharde werk uiteindelik waar geword.
Vroeër vanjaar jaar het Son berig oor die spontane Miguel Hendricks (18), 'n leerder aan die Sekondêre Skool Bergrivier op Wellington wat druiwe verkoop om geld vir sy eie matriekafskeid in te samel.
Die afgelope week toe Son hom by die skool gaan groet, het hy behoorlik van oor tot oor ge-smile.
Miguel het gesê dat sy harde werk toe vrugte afgewerp het - letterlik.
"Ek het in Januarie begin druiwe verkoop sodat dit al my matriekafskeid se uitgawes kon dek," het hy opgewonde gesê.
Cette histoire est tirée de l'édition June 11, 2026 de Die Son.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE Die Son
Die Son
Vuvuzela ofte nie, Mzansi is reg
UNIEMAAND is sinoniem met Jeugmaand.
2 mins
June 11, 2026
Die Son
SKAAM KIND PRAAT NOU LAND EN SAND
VANDAG staan sy voor 'n klaskamer as onderwyseres, lei 'n internasionale bediening as profetes en inspireer honderde mense deur dans en geloof.
2 mins
June 11, 2026
Die Son
'Eina, eina ...' toe sterf Marquin (10) skielik ná beenbesering
URE nadat hy oor pyn gekla het, het die stemmetjie van die 10-jarige Marquin Bruintjies vir altyd stil geraak.
3 mins
June 11, 2026
Die Son
BAFANA IS NOU IN MEXICO SE JAART
Broos-hulle sal net soos in 2010, at least wil score
2 mins
June 11, 2026
Die Son
DOODGELEM, GLO VIR 'N R2
Familie rou oor ontydige dood van lieflingseun
2 mins
June 11, 2026
Die Son
TRANSFORMASIE KRY VOORKEUR
Malgas, president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, het sy unie se transformasiebeleid sterk verdedig te midde van toenemende kritiek oor sy ingryping by die samestelling van die provinsie se jeugspanne.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Dis nou NFD op Hope se brood
HOPE FC, die ambisieuse sokkerklub van Bonteheuwel, het sy plek in die National First Division bespreek en sal volgende seisoen saam met Cape Town City op die tweede vlak van beroepsokker in Suid-Afrika meeding.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Coach Lerm span nie die kar voor perde
MET die eerste ronde van die Suidwestelike Distrikte Superliga wat einde se kant toe staan, bevind die rugbyspan van Groot-Brak hom in 'n gunstige posisie om vir die boonste plekke op die punteleer mee te ding.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Swifts bring Hope vir talle sukkelaars
EERS was dit vier - en nou is dit net drie - en vroeg in Julie kan dit dalk ook net twee spanne wees wat uit die Derde Liga gerelegeer word.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Tragedie tref wéér die US se studente
NOG 'n tragedie het die Universiteit Stellenbosch (US) getref met die dood van nog 'n student.
1 min
June 11, 2026
Listen
Translate
Change font size

