Essayer OR - Gratuit
DUUR KERKPROJEK NOU 'N TEER SAAK
Die Son
|December 04, 2025
Gemeentelede die hel in oor hulle in die donker is oor projek wat tans stilstaan
MOEILIK: Lidmate van die VGK Scottsdene soek antwoorde vanaf die gemeentelike leiers in die kerk. FOTO'S VERSKAF
(FOTO'S VERSKAF)
'N GROEP lidmate van die VGK Scottsdene is hoogs ontsteld omdat niemand aan hulle antwoorde kan verskaf oor 'n failed project by die kerk wat glo R250 000 uit die kerk se koffers gejaag het.
Die bedrag is volgens die ontstigte gemeentelede bestee aan 'n projek om die kerkgrond te teer. Die projek is egter ver van klaar en volgens die gemeentelede is net 20% van die werk gedoen.
Die kontrakteur is na bewering nou pad-op Zimbabwe toe met die kerk se geld en die kerkraad kap zip oor dié groot finansiële blaps.
Volgens die gemeentelede weier hulle kerkraad, die sinode en ring van die kerk nou om aan hulle antwoorde te verskaf oor hoe die kerk in die eerste plek in die posisie beland het dat hulle ge-scam kan word.
Son is in besit van sommige van die skrywes wat die gemeentelede aan die kerkorde gerig het.
Cette histoire est tirée de l'édition December 04, 2025 de Die Son.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
