Essayer OR - Gratuit
TOE VÁT ONTARIO ALS
Die Son
|September 18, 2025
ONTARIO FC se “Operasie Vat Alles” het Saterdag op Turfhall Park in Athlone sy hoogtepunt bereik toe dié klub se Superliga-span Athlone District LFA se top-liga-titel verower het.
Die klub van Hanover Park het die seisoen geëindig as Athlone District se Superliga-, Premierligaen Eerste Liga-kampioen en dit is beslis iets wat gedoen wil wees, veral vir 'n klub wat eers in 2020 gestig is.
Dalk het dit iets te make met die feit dat Ontario FC 'n vrou, Ayshia Diedericks, as chairperson het, of dalk is dit sy famous president, Jonathan Rubain, wat die gelukbringer is.
"Dit is 'n groot dag vir ons as sokkerklub," sê Diedericks, wat kort voor die stigting van dié klub haar seun Mujaahied aan die dood afgestaan het.
"Dit is iets wat ons belowe het ons sal doen en ons het dit belowe vir drie jong manne wat altyd by sokker betrokke was, maar nou oorlede is.
Cette histoire est tirée de l'édition September 18, 2025 de Die Son.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE Die Son
Die Son
FAMILIE HET SEER OOR NEEF SE DOOD
DIE harte van 'n familie van die plaas Avalon by Kuilsrivier is stukkend nadat een van hulle doodgery is.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
GIA DE VOS OP 'N ANDER LEVEL
Kuilsrivier se ystermeisie is sterk oppad na nasionale roem
2 mins
May 07, 2026
Die Son
PARTYE KOM OP VIR FADIEL ADAMS
VERSKEIE politieke partye het nou tot die verdediging gekom van Fadiel Adams, die NCC-leier, nadat hy Dinsdag by sy parlementêre woning in Pelican Park in hegtenis geneem is.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
DRIE UIT VIER SPANNE SAL NA GAMES SMILE
DIE laaste ronde van die SA Cup beloof om 'n naweek van hoë drama te wees in die geskarrel vir 'n plek in die Currie Cup.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
5-JARIGE MAAK KOOI NAT NÁ BEWERINGS
\"UNCLE touched me down there.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
André moerig vir bedelaar, en sy ma moerig vir hom
NDRÉ Maarman, agter die stuur van sy posh motor, nader die rooi verkeerslig op die hoek van Fransie van Zijl-rylaan en Connaught-weg in Ravensmead stadig.
3 mins
May 07, 2026
Die Son
FRANKA MAAK TÓG LEKKE' TV
Jonk, plat op die aarde en reeds soos gesoute akteur
2 mins
May 07, 2026
Die Son
My lus hang uit, maar my vrou wil net slaap
Maar hier is ek vandag, diep in die dinges en wil graag hoor wat Antie te sê het.
1 mins
May 07, 2026
Die Son
Tornados wys vroeg wat in hulle steek
DIE Wes-Kaap se Tornados het hulle gevestig as die vroeë voorloper in afdeling 2 van die Netball League nadat hulle in Durban onoorwonne geëindig het in die eerste ronde van die Power Week.
1 mins
May 07, 2026
Die Son
'GEE DAAI ILLEGAL HEFFINGS TERUG'
DIE Good-party sê die Stad Kaapstad moet die inkomste wat sedert laas jaar se heffings ingeskop het, aan belastingbetalers terugbetaal nadat die Kaapse hooggeregshof laas week dié verhoging ongeldig en onwettig verklaar het.
2 mins
May 07, 2026
Listen
Translate
Change font size
