EERS GETEIKEN, TOE SLAGOFFER
Die Son
|September 04, 2025
Jongman (22) glo wreed vermoor deur bende wat hom al lank eye
WAT haar die seerste maak, is as die polisie na hulle pleidooie geluister het, sou hulle kind nog gelewe het, maar nou is sy lewe tragies kortgeknip deur 'n "bende-groep" wat 'n skrikbewind in Langebaan voer.
Só vertel die hartseer Magdalena "Vicky" Links (49) van Seaview Park in Langebaan.
Eljaro Links (22) is dood nadat hy Sondagoggend in die vroeë oggendure na bewering wreed deur die Remy-bende aangerand is.
Dit is dié gang wat hom al die afgelope drie jaar teister, volgens sy antie Vicky.
Volgens dié vrou het dieselfde groep sowat drie jaar terug een van Eljaro se vriende doodgemaak en hulle woorde aan hom was dat hy volgende op die lys is. Sedertdien jag hulle hom.
Weggewys
Sy vertel: "Hulle het al my huis se ruite uit kom gooi en ook klippe op ons dak. Ons was in en uit by die polisiestasie om te hoor of daar nie iets is wat die polisie kan doen nie.
"Al is dit net om die kinders te gaan waarsku.
"Ons is elke keer weggewys en gesê hulle kan ons nie help nie."
Vicky sê dit lyk of Eljaro se dood 'n afgespreekte saak was, want die groep het voorgegee dat hulle vrede met hom gemaak het.
Cette histoire est tirée de l'édition September 04, 2025 de Die Son.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

