Essayer OR - Gratuit

HEINING UIT DIE HEL ...

Die Son

|

July 24, 2025

TERWYL die meeste mense sonder enige probleme toegang tot hulle erf kan kry, is daar een man vir wie dit 'n probleem is.

HEINING UIT DIE HEL ...

Conrad Pietersen van Heidelberg sukkel nou al amper twee jaar om voldoende toegang tot sy erf te kry nadat dit deur sy bure omhein is.

Pietersen is die eienaar van erf 523, en die vorige eienaar van die aangrensende erf is oorlede.

Intussen het nuwe mense ingetrek en die erf omhein.

Pietersen sê nou het net voetgangers toegang tot sy huis.

Hy beweer die bure het skielik besluit om ná byna 50 jaar dat die erf oop was, dit toe te maak sonder om hom daarvan in kennis te stel.

“Ek het nie voldoende toegang tot my jaart nie. My voertuie kan nie eens in my jaart staan nie,” sê Pietersen ontsteld.

Hy is nou gedwing om 'n klein hekkie by sy erf aan te bring, en sy voertuie kan nie daardeur nie. Hy moes gevolglik ander parkeerplek vir sy kar en bakkie kry.

Dis vir hom uiters ongerieflik, want voorheen kon hy voertuie in sy erf parkeer.

Sy grootste bekommernis is wanneer hy dalk mediese hulp nodig het of 'n brand by sy huis ontstaan.

“Hoe gaan die ambulans toegang kry as my vrou siek is of hoe gaan die brandweer by my erf inkom as hier 'n brand uitbreek?”

PLUS D'HISTOIRES DE Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size