Essayer OR - Gratuit

STELLIES SE ENJINS IS REG OM WEER TE REV

Die Son

|

June 26, 2025

WIE ook al met die Wes-Kaapse Engen Knockout-titel wil wegstap, sal eers verby die tweemalige kampioen Stellenbosch FC moet kom.

- SPORTREDAKSIE

STELLIES SE ENJINS IS REG OM WEER TE REV

En maklik gaan dit beslis nie wees wanneer die 32 seuns o. 18-spanne, asook die 32 vroue o. 20-spanne, van 11 tot 13 Julie op die Ericapark-sportterrein in Belhar mekaar om dié titels aandurf nie.

Die toernooi sou die naweek in Belhar plaasgevind het, maar is weens groot-skaalse reën wat vanaf Donderdag voorspel word, na die later datum verskuif.

Stellenbosch se seuns was die afgelope twee seisoene onkeerbaar in dié reeks en het nie net op plaaslike vlak oorheers nie, maar ook in die nasionale arena stem dik gemaak.

Stellies het verlede jaar die Wes-Kaapse titel gewen en in die nasionale kompetisie se eindstryd net-net met 0-1 teen Kaizer Chiefs vasgeval.

PLUS D'HISTOIRES DE Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size