Essayer OR - Gratuit

My skelmpie by die werk change skielik sy tune

Die Son

|

June 26, 2025

AAR is iets wat nou al 'n tyd lank aan my gewete vreet.

Antie, ek voel so skuldig daaroor dat ek nie saans kan slaap nie.

Die ding is dat ek besig is om op my man te cheat. Dit gaan al langer as ses maande so aan en is nie iets waarvoor ek gevra het nie, dit het net gebeur.

Daar is groot probleme in my huwelik, Antie. My man wil net sy eie ding doen.

Hy dink nie eens daaraan om my te consult met die planne wat hy maak nie. Als moet net sy way gaan en ek moet net daarby inval.

So, in Januarie sit ek by 'n plek naby die werk en geniet 'n drankie met 'n kollega.

Ons het eers gepraat oor die probleme in sy huwelik en hoe sy vrou net haar way wil hê.

En toe sê ek oh my word, ek sit in dieselfde bootjie! En dis toe asof daar 'n connection tussen ons kom en ons kan nie uitgepraat raak oor mekaar se problems nie.

Voggies

Hy maak toe 'n grap en sê as hy mooi daaraan dink, dan pas ek en hy eintlik beter bymekaar.

Antie, die voggies het al lekker getrek – ek weet dit is nie 'n verskoning nie – maar toe hy so sê, toe is dit amper of ek hom in 'n ander lig sien.

PLUS D'HISTOIRES DE Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size