Essayer OR - Gratuit
GAYTON RUK TOE VIR LIAM IN DIE BEK
Die Son
|June 12, 2025
GAYTON McKenzie, die PA-leier en minister van Sport, Kuns en Kultuur, het die DA-LP Liam Jacobs op sy plek gesit.
-
McKenzie het Dinsdag voor die parlement se portefeuljekomitee vir Sport, Kuns en Kultuur verskyn rakende aanstellings by die Nasionale Arts Council (NAC).
In 'n poging om 'n conflict of interest uit te lig, het Jacobs McKenzie gevra wat die rasionaal agter die samestelling van die paneel was wat interviews gevoer het vir NAC-aanstellings.
McKenzie het gereageer daar was geen ander rasional behalwe die wet nie, wat van hom vereis is.
“Ek het geen ander rasional nodig nie, behalwe die wet,” het 'n confident McKenzie bygevoeg.
Jacobs het toe gevra of Mckenzie vir Liesl Penniken ken en of sy 'n aktiewe PA-lid is wat by PA events perform het.
McKenzie het geantwoord dat Penniken ook by ander partye se events, onder meer van Jacobs se party se events, perform.
Penniken is 'n lid van die Pop-groep Jamali en die PA-LP, Ashley “oom Biza” Sauls, se eks-girlfriend.
Gekies
McKenzie het egter gesê sy is nie 'n aktiewe PA-ampsdraer nie, want net die party se top-ses is ampsdraers.
Jacobs wou weet wat daartoe gelei het dat Penniken gekies is as die voorsitter van die interview panel.
Cette histoire est tirée de l'édition June 12, 2025 de Die Son.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
