Facebook Pixel Henog is 'n yster! | Brits Pos - newspaper - Lisez cet article sur Magzter.com
Passez à l'illimité avec Magzter GOLD

Passez à l'illimité avec Magzter GOLD

Obtenez un accès illimité à plus de 9 000 magazines, journaux et articles Premium pour seulement

$149.99
 
$74.99/Année

Essayer OR - Gratuit

Henog is 'n yster!

Brits Pos

|

May 15, 2026

BRITS POS - BRITS - Henog Swanepoel (14) gee nuwe betekenis aan die woorde "niks is onmoontlik nie," want om as gestremde, 'n leerling in 'n normale skoolomgewing te wees, vat baie meer as net moed, dit spreek van deursettingsvermoë en dryfkrag om sukses te behaal.

Henog, 'n gr.8-leerling van Die Hoërskool Wagpos, het homself alreeds in die eerste maande van die nuwe skooljaar as sportman van formaat bewys. Hy het uitstekende prestasies tydens die nasionale swemen nasionale rolbalkampioenskappe verwerf.

As o.14-swemmer het hy vroeër vanjaar sy Noordwes-kleure verwerf en in April Noordwes tydens die Suid-Afrikaanse paraplegiese skole swemkampioenskappe (Vlak 3) verteenwoordig. In die 50m Rugslag het hy 'n silwer en in die 50m Vryslag 'n brons medalje verwerf. In albei die items het hy ook kwalifiserende tye geswem.

PLUS D'HISTOIRES DE Brits Pos

Brits Pos

OPERATION SHANELA 2 In North West 675 suspects arrested

Shanela 2's weekly Operations yielded significant successes, with police arresting numerous suspects for a wide range of criminal offences.

time to read

1 min

June 12, 2026

Brits Pos

Brits Pos

Xena het 'n neus vir misdadigers

Die twee-jarige Belgian Malinois, Xena, is nie sommer net enige hond nie, sy is Secra Sekuriteitsmaatskappy in Brits se eerste K9-sekuriteitshond én sy is baie lief daarvoor om haar neus in booswigte se doen en late te druk.

time to read

1 min

June 12, 2026

Brits Pos

HEBRON Suspect arrested for double murder

The collaborative efforts of members from various specialised units, whose diligent investigation led to the arrest of a suspect in connection with a double murder case linked to two missing persons reported at Hebron.

time to read

1 min

June 12, 2026

Brits Pos

VLU-vroue deel hul vaardighede

As 'n faset van die Vroue Landbou-unie Britstak se betrokkenheid in die gemeenskap, spits dié tak se lede hulle daarop toe om jongmense in die gemeenskap, tydens die tak se jaarlikse Jeugdae, aktief betrokke te kry en hulle kosbare vaardighede te leer.

time to read

1 min

June 12, 2026

Brits Pos

Trio arrested for pointing of firearm, common assault and armed robbery

Three male suspects were arrested for pointing of firearm, common assault and armed robbery after information received was operationalised on Tuesday, 26 May 2026, in Jericho.

time to read

1 min

June 05, 2026

Brits Pos

GERHARD VIVIERS Herinneringe steeds soet

Die geliefde sportkommentator, Gerhard Viviers van weleer, sou verlede Saterdag, 23 Mei sy honderste verjaardag herdenk het.

time to read

1 min

May 29, 2026

Brits Pos

Veels geluk!

Sandstone Sorgsentrum, net buite Brits, se bestuur en personeel wens graag vir Rina Burger, hartlik met haar 89ste verjaardag geluk.

time to read

1 min

May 29, 2026

Brits Pos

BRITS VROUE LANDBOU-UNIE

Altyd interessant en baie leersaam

time to read

1 mins

May 29, 2026

Brits Pos

Henog is 'n yster!

BRITS POS - BRITS - Henog Swanepoel (14) gee nuwe betekenis aan die woorde \"niks is onmoontlik nie,\" want om as gestremde, 'n leerling in 'n normale skoolomgewing te wees, vat baie meer as net moed, dit spreek van deursettingsvermoë en dryfkrag om sukses te behaal.

time to read

2 mins

May 15, 2026

Brits Pos

Diere sterf wreed in onwettige strikke

BRITS POS - BRITS - Wildstroping bly een van die wreedste misdade teen ons natuur.

time to read

1 min

May 15, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size