Vuélvete ilimitado con Magzter GOLD

Vuélvete ilimitado con Magzter GOLD

Obtenga acceso ilimitado a más de 9000 revistas, periódicos e historias Premium por solo

$149.99
 
$74.99/Año

Intentar ORO - Gratis

Wegsleep Hengelgids - Todos los números

Die WegSleep Hengelgids, bevat sowat 50 uitgesoekte kampplekke waar hengelaars hulle tentpenne kan inkap en vishoeke kan ingooi. Dit sluit varswateroorde en kusoorde in en is toegelig met kaarte wat die uitleg van hierdie oorde aandui, sowel as aanwysings, kontakinligting en meer. Die gids bevat ook breedvoerige inligting oor Suid-Afrikaanse hengelvisse met kleurryke sketse en beskrywings van waar die vis voorkom, gedrag, broeipatrone en nog meer. Daar is ook wenke en raad oor hengelgerei.