Intentar ORO - Gratis
Aaskliniek Handboek - Issue 2
Vuélvete ilimitado con Magzter GOLD
Leer Aaskliniek Handboek junto con más de 9000 revistas y periódicos con una sola suscripción
Ver catálogoSuscríbete sólo a Aaskliniek Handboek
Cancelar en cualquier momento.
(Sin compromisos) ⓘSi no estás satisfecho con tu suscripción, puedes enviarnos un correo electrónico a help@magzter.com dentro de los 7 días posteriores a la fecha de inicio de la suscripción para recibir un reembolso completo. ¡Sin preguntas, lo prometemos! (Nota: No se aplica a compras de números individuales)
Suscripción digital
Acceso instantáneo ⓘSuscríbete ahora para comenzar a leer instantáneamente en el sitio web de Magzter, iOS, Android y las aplicaciones de Amazon.
En este número
Inhoud
Doen jy die “Basics” reg?
04 Deeg
06 Mieliepap kappie"
08 Custard Backing"
10 Caramel Fluoro Backing"
12 Chick-chick"
14 Deeg Aanbieding"
16 Fokus op Backing"
Meer as net die “Basics”
18 Mieliepitte
20 Floaties
22 Springwurms
24 Krapvleis
26 Miswurms
28 Viskoppe
30 Kuiken
32 Visfilet
34 Chopped Worm
36 Deeg boilies
‘n Ietsie Spesiaals
40 Wattedeeg
42 Maak jou eie Muddievoer
44 Kookdegie-in-‘n-sakkie
46 Saad “Spod” Mengsels
48 Gedroogde voerballe Deel 1
50 Gedroogde voerballe Deel 2
52 Gedroogde voerballe Deel 3
54 Muddie Kombersie
56 Gemaalde Hempsaad
58 Eienskappe van Gemaalde Hempsaad
60 Hoeveel? Gemaalde Hempsaad
62 Notas
Aaskliniek Handboek Description:
Editor: Annecat-Print-&-Publishers-cc
Categoría: Fishing_Hunting
Idioma: Afrikaans
Frecuencia: Yearly
Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!”
Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diè leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie – elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter.
Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” – die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik!
- Eugene Kruger,
Redakteur.
