Facebook Pixel Jong onnie kort nier ... en hulp | Swartland Gazette – newspaper – Lesen Sie diese Geschichte auf Magzter.com

Versuchen GOLD - Frei

Jong onnie kort nier ... en hulp

Swartland Gazette

|

June 30, 2026

Nierversaking is onlangs by Alezade Brink, 'n 27-jarige onderwyseres van Redelinghuys, gediagnoseer en sy worstel met dié ernstige probleem.

- David Rossouw

Jong onnie kort nier ... en hulp

Alezade benodig dringend 'n nieroorplanting. Haar ma, Denise Brink, is 'n geskikte skenker, maar die operasie sal meer as R100000 kos - 'n bedrag wat ver buite die gesin se vermoë is.

Intussen ondergaan Alezade twee keer per week dialisebehandeling in Vredenburg. Hierdie behandeling, saam met die reiskoste, plaas 'n geweldige finansiële las op haar en haar familie. Die brandstofkoste alleen beloop sowat R1200 per week. Sy is tans besig met finale toetse ter voorbereiding op die oorplanting.

WEITERE GESCHICHTEN VON Swartland Gazette

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Plant a tree, or 10 million, on Heritage Day

South Africa is preparing to plant 10 million trees on Heritage Day, 24 September, in what could become the country's largest environmental initiative in a single day.

time to read

1 min

June 30, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Inwoners van Illingelethu betoog

'n Skare van ongeveer 350 inwoners uit Illingelethu, Malmesbury, het Donderdag (25 Junie) aan 'n wettige optog oor onwettige immigrante in die plaaslike gemeenskap deelgeneem.

time to read

1 min

June 30, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Mamre dié keer wenner

Darling in agtmanstryd geklop

time to read

2 mins

June 30, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Jong onnie kort nier ... en hulp

Nierversaking is onlangs by Alezade Brink, 'n 27-jarige onderwyseres van Redelinghuys, gediagnoseer en sy worstel met dié ernstige probleem.

time to read

1 mins

June 30, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Krieketstories die wêreld oor

Marais Erasmus, 'n oud-onderwyser en oud-Swartlander, het Donderdagaand in 'n volgepakte saal in Malmesbury sy boek oor sy lewe as internasionaal gevierde krieketskeidsregter bekendge- stel.

time to read

1 min

June 30, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Geloof dra hom deur stryd

Etienne Laubscher is 'n bekende figuur aan die Weskus - veral vir sy betrokkenheid by kanovaart en die Weskus-kanowedvaartgemeenskap.

time to read

2 mins

June 30, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Trailblazers and Tastemakers talk

Innovation, entrepreneurship and regional collaboration took centre stage when Swartland Tourism hosted its inaugural Trailblazers and Tastemakers Summit at Meerhof Wine Estate on Friday (26 June).

time to read

1 mins

June 30, 2026

Swartland Gazette

Dagga in diep donkerte gekry

Verdagtes wat vermoedelik in die besit van onwettige dwelms is, is die afgelope Vrydag (26 Junie) deur lede van die Moorreesburg-polisie en wetstoepassingsbeamptes in hul voertuig op die N7-snelweg voorgekeer.

time to read

1 min

June 30, 2026

Swartland Gazette

Twee dood in bendestryd

Twee mense is dood en 'n derde is steeds in 'n kritieke toestand nadat vermeende bendegeweld die afgelope Woensdagoggend (24 Junie) vroeg in Malmesbury uitgebreek het.

time to read

1 min

June 30, 2026

Swartland Gazette

Spogaand weer 'n groot sukses

Huis van Heerde se derde spogaand was onlangs 'n besondere hoogtepunt op die plaaslike sosiale kalender en het weer eens gewys wat moontlik is wanneer 'n gemeenskap vir 'n groter doel saamstaan.

time to read

1 mins

June 30, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size