Versuchen GOLD - Frei
Storie agter nuus in nuwe TV-reeks
Swartland Gazette
|June 17, 2025
Die jongste TV-reeks Die Nuusmakers neem kykers op 'n reis oor hoe dit voel om 'n joernalis te wees.
Dié aangrypende reeks word op KykNet (DStv-kanaal 144) uitgesaai en het op 27 Mei begin.
Rolanda Marais, 'n boorling van Wellington, vertolk die hoofrol van Adri Joubert, wat al vir twee dekades die aandnuus op TV lees. Haar lewe verander handomkeer toe haar man vermoor en haar eie lewe op die ou einde die onderwerp van die nuus word. Dit gebeur alles te midde 'n nasionale krisis wat die land ruk.
Die lewe is in 'n oogwink nie meer dieselfde vir Joubert nie.
Diese Geschichte stammt aus der June 17, 2025-Ausgabe von Swartland Gazette.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Swartland Gazette
Swartland Gazette
Lions deel weer Kersgeskenke uit
Die gewilde Lions-organisasie, wat wonderlike werk in die gemeenskap van Malmesbury doen om verskeie welsynsorganisasies en mense in nood te ondersteun, het - soos dit elke jaar die gewoonte is - hul jaar se aktiwiteite afgesluit deur Kersgeskenke aan organisasies en mense in nood uit te deel.
1 min
December 16, 2025
Swartland Gazette
OM in Malmesbury heropen
Ná maande se navorsing, personeelbetrokkenheid, projekbeplanning en bouwerk vier Old Mutual PFA Malmesbury die amptelike opening en inhuldiging van sy Re-imagined-perseel.
2 mins
December 16, 2025
Swartland Gazette
20ste jeugkamp 'n groot sukses
Die 20ste Sondeza Afri-Jeugkamp is verlede week in die Swartland gehou.
1 mins
December 16, 2025
Swartland Gazette
Hou jou kinders só veilig!
Met die Desembervakansie, wat amptelik begin het, waarsku Badisa dat kinders hierdie jaar aan verhoogde veiligheidsrisiko's blootgestel kan wees.
2 mins
December 16, 2025
Swartland Gazette
Eeue oue erfenis in as
Een van die oorspronklike woonhuise op die Waylands-plaas net buite Darling, is “binne vyf minute” in ’n brand verwoes.
2 mins
December 16, 2025
Swartland Gazette
Wesbank-sportlui vereer
Die Wesbank-rugbyklub het sy jaarlikse bekeruitdeling die afgelope Saterdag (13 Desember) in die gemeenskapsaal in Malmesbury gehou, waar spelers en sportadministrateurs vir hul bydraes in 2025 vereer is.
1 mins
December 16, 2025
Swartland Gazette
LDU-hoof groet ná 30 jaar; gaan kinders en kollegas mis
Francois Smit (65) tree ná 30 jaar as hoof van die Laerskool Dirkie Uys in Moorreesburg af nadat sy onderwysloopbaan jare gelede - in 1986 - amptelik in Piketberg begin het.
3 mins
December 16, 2025
Swartland Gazette
Meyer se laaste
Deon Meyer, die skrywer van 17 romans en drie verdere publikasies, het Donderdag sy laaste boekbekendstelling vir 2025 as gas van Malmesbury Boekklub aangebied.
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Celebrating 30 Years of McDonald's South Africa
Before joining McDonald's, Luther Bakkes built a career as a professional rugby player with the Cheetahs, Blue Bulls and Griquas.
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Doeke uitgedeel
Dorian Jeposa, 'n arbeidsraadgewer by 'n organisasie sonder winsbejag in die Swartland - een wat hulle op arbeidsake toespits - en sy vrou, Belinda, 'n voormalige verpleegster, wat deesdae 'n berader is en by die organ-isasie betrokke is, het die afgelope Donderdag (4 Desember) pakkies vol bababenodigdhede by die plaaslike kliniek in Chatsworth gaan aflewer.
1 min
December 09, 2025
Listen
Translate
Change font size
