ONDERWYSKRISIS: Duísende poste vakant, skole sonder hulpbronne, en leerders sonder kos
Stellalander
|July 11, 2025
Stellalander-Vryburg, Kinders sit honger in klaskamers sonder onderwysers, in skole sonder water of elektrisiteit - en die vraag bly: wat doen provinsiale onderwysdepartemente met al die geld?
-
Suid-Afrika bevind hom reeds midde-in die skooljaar, en tog is daar steeds meer as 29 000 vakante onderwysposte in openbare skole landwyd - poste wat reeds in Januarie gevul moes wees.
"Ons is besig om 'n nasionale ramp te aanskou," waarsku dr. Jaco Deacon, uitvoerende hoof van FEDSAS (Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole). Volgens hom is daar begroot vir hierdie poste, en die fondse is reeds lankal aan die onderskeie provinsiale onderwysdepartemente oorbetaal. Nog meer kommerwekkend is dat slegs drie van die nege provinsies teen die wetlik voorgeskrewe sperdatum van 15 Mei die nodige oordragbetalings aan skole gemaak het.
"Dit beteken departemente het miljoene rande ontvang vir personeel én vir skoolfondse sonder om hul wetlike pligte na te kom. Enige ander gebruik van hierdie fondse is onwettig. In wese word geld by kinders gesteel," sê Deacon.
Diese Geschichte stammt aus der July 11, 2025-Ausgabe von Stellalander.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Stellalander
Stellalander
Community rallies against Gender-Based Violence at Geluksoord Sports Ground in Christiana
Geluksoord Sports Ground in Christiana, North West province, buzzed with activity on Monday as community members, parents, guardians, and learners gathered for the Services SETA FBI Gender-Based Violence (GBV) Awareness Campaign. GBV remains a devastating pandemic affecting homes and communities across South Africa.
2 mins
July 09, 2025
Stellalander
Former driving school instructor sentenced to three years for corruption
The Hartswater Magistrates' Court has sentenced a 64-year-old former driving school instructor to three years of direct imprisonment without the option of a fine following his conviction on corruption charges.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Opkomende netbaltalente staan in die kollig by Telkom Kampioenskappe 2025
STELLALANDER-VRYBURG: Die 2025 Telkom SA Netbalkampioenskappe vind plaas van 7 tot 11 Julie by Hoërskool DF Malan en Laerskool Totius in Bellville, Kaapstad.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Vryburg Motorklublede blink uit by Biesiesvlei 300
STELLALANDER-VRYBURG: Lede van die Vryburg Motorklub het Saterdag, 5 Julie weer hulle staal gewys tydens die LTX Landini Biesiesvlei 300, en verskeie podiumplekke behaal in hul onderskeie klasse.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Gesprek oor bek-en-klouseer bied alternatiewe oplossings vir boere
Op Woensdag, 2 Julie 2025, het 'n belangrike gesprek oor alternatiewe oplossings vir die hantering van bek-en-klouseer plaasgevind by die Vryburg Veiligskrale.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Police confiscate large quantity of copper cable
As part of an inter-provincial cross-border operation, police in the Northern Cape confiscated suspected stolen copper cables valued at approximately R250 000 from a farm near Kuruman.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Vryburg-beesveiling tot stilstand geruk
Die weeklikse beesveiling op Vrydag, 4 Julie 2025, is tot stilstand geruk toe 'n verdagte bees opgemerk is, wat tot onmiddellike kansellering van die veiling gelei het en kommer in die boergemeenskap gesaai het.
1 mins
July 09, 2025
Stellalander
Fatal house fire in Huhudi claims one life
On Sunday morning, 6 July 2025, Huhudi Police were alerted to a house fire in Mariri Street, Huhudid.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Literacy programme brings lasting change to Vryburg schools
STELLALANNDER-VRYBURG: Over the past three years, a focused literacy initiative has been transforming the reading abilities of Grade 3 learners in the Vryburg area.
2 mins
July 09, 2025
Stellalander
Rioolprobleme in Sannieshof en waternood in Ottosdal
STELLALANDER-SANNIESHOF: Die dorpe Sannieshof en Ottosdal verkeer in 'n ernstige infrastruktuurkrisis, met rou riool wat strate en erwe in Sannieshof oorstroom, terwyl Ottosdal-inwoners sonder water moet klaarkom.
1 min
July 09, 2025
Listen
Translate
Change font size

