Facebook Pixel Muni's R41m refund to developer raises red flags | Polokwane Observer – newspaper – Lesen Sie diese Geschichte auf Magzter.com

Versuchen GOLD - Frei

Muni's R41m refund to developer raises red flags

Polokwane Observer

|

July 24, 2025

The DA in Polokwane has raised red flags after the Polokwane Municipality's R41m reimbursement to a private developer.

- Barry Viljoen

Die terugbetaling is na bewering gemaak vir grootmaatdienste by Ivy Park Uitbreiding 36, ook bekend as Ivy Royal Manor.

Volgens DA-raadslid in die munisipaliteit, Jacques Joubert, bevestig dokumentasie wat deur die DA ontvang is dat, ten spyte van 'n duidelike diensooreenkoms wat die verantwoordelikheid vir die koppeling van infrastruktuur op die ontwikkelaar se deel plaas, die munisipaliteit 'n aansienlike gedeelte van die R46m wat aanvanklik deur die ontwikkelaar in 2023 betaal is, terugbetaal het.

Die DA eis onmiddellike duidelikheid oor die regverdiging van hierdie betaling en dring aan op 'n volledige openbaarmaking van die begrotingslynitem en stemming wat gebruik is om hierdie terugbetaling te fasiliteer.

WEITERE GESCHICHTEN VON Polokwane Observer

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Yin-yang grades Lim karatekas

Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Oefen met ‘n verskil saam met Daniël

Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.

time to read

2 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof

'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

108 golfers tee off in Round Table Golf Day

The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Unieke poppe danksy vlytige hande

Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Club wraps up trials ahead of league

Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Fighting for lifeline treatment for son

At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.

time to read

1 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid

Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.

time to read

1 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Nog 5 miljoen dossisse in Maart

Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek

time to read

2 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Oom Attie se lewe gevier

Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter

time to read

2 mins

February 26, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size