Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Op 91 steeds kaatjie van die gholfbaan

Mosselbay Advertiser

|

July 04, 2025

■ Sy is nou nog nét so tuis op die gholfbaan as wat sy 50 jaar gelede was, en het geen planne om nou op te hou speel nie.

- Linzetta Calitz

Op 91-jarige ouderdom verwag die wêreld nie meer fisies baie van jou nie, wat nog te sê van drie (soms vier) maal 'n week gholf speel!

Annette Meyer word op 12 September 92, en het al sedert die 1970's 'n passie vir dié spel.

Meyer is al meer as 50 jaar lank 'n lid van die Mosselbaai-gholfklub. Toe sy net daar aangesluit het, mag vroue nie eens op Woensdae en Saterdae gespeel het nie - hierdie reël het gelukkig intussen verander. Meyer se man, Alex, het eerste by die klub aangesluit, waarna sy gevolg het.

Die paartjie het mekaar as Suid-Afrikaners in Engeland ontmoet, in 1960 daar getrou, en dieselfde jaar nog na hul tuisland teruggekeer. "My man het gesê hy bring my na die mooiste dorp in Suid-Afrika."

WEITERE GESCHICHTEN VON Mosselbay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mosselbaai en George betreur Nicky

Dominic Bisschoff (Nicky) (37), 'n welbekende in Mosselbaai, is verlede week in 'n motorongeluk in Swellendam oorlede.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Man attacked with panga in Sonskyn Vallei

Three people were arrested after a man was attacked with a panga in the Sonskyn Vallei area just after 08:00 last Thursday, 3 July.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Restoration plans in the works after Mikeva Hyper fire

In the aftermath of the massive destructive fire at Mikeva Hyper in May, rumours have been circulating of a distribution centre to cater to wholesalers.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Eden celebrates its little chess champ

Eden Chess is immensely proud to congratulate Mari Greeff on earning her SA Protea chess colours.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Dankie vir 40 jaar

Veertig jaar gelede, in 1985, is Pierre Lamprecht van die arbeidsbediening vertel.

time to read

1 mins

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mossel Bay mourns Keano Brown (23)

The murder of a 23-year-old Mossel Bay local, Keano Brown, has devastated the community, with messages expressing grief and condolences to his family and friends flooding social media this week.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mesaanvalsaak uitgestel

Die man wat van 'n mesaanval in Januarie in Groot-Brakrivier verdink word, is steeds in aanhouding.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Babaas val net-net teen Bridgton vas

Nes die eerste helfte was daar in die tweede geen tekort aan vuurwerke nie.

time to read

2 mins

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Eden women get together for squash

A fun squash coaching session for the ladies was held at the Mossel Bay Squash Club on Friday 4 July.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Friemersheim-man vermis

Charlie Laubser (44), 'n inwoner van House of Valor-halfweghuis in Friemersheim, is as vermis aangemeld.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back