Versuchen GOLD - Frei
Punt voltooi mnr. Gouws se sirkelgang in die onderwys
Mosselbay Advertiser
|Mossel Bay Advertiser
Toe hy in 2018 die hoofpos by Hoërskool Punt aanvaar, het Adolf Gouws in 'n mate 'n sirkelgang voltooi.
Gouws het van sy laeren hoërskooljare in George deurgebring. Daarna was hy al 'n Noordwester en 'n Oos-Kapenaar, en nou is hy terug "in die omgewing waarvoor ek nog altyd baie lief was," sê hy.
Sy pad na die onderwys het begin die dag toe die Noordwes-Universiteit 'n besoek by sy hoërskool afgelê het.
"Daarna het ek besef dat die onderwys-ding nogal 'n beroep kan wees waarin ek my kon uitleef. Ek het nog nooit teruggekyk nie. Die kombinasie van onderrig, administrasie, bestuur en sportafrigting en dat jy werklik 'n verskil binne 'n gemeenskap kan maak, was vir my 'n geweldige beloning.
Al my oudskoolhoofde was rolmodelle in my loopbaan. By elkeen van hulle het ek iets geleer wat vandag deel van my mondering is."
Sy onderwysloopbaan het op 1 Januarie 1990 by Hoërskool Brits begin, vertel hy. Hier het hy oor 25 jaar die leer van onderwyser na departementshoof na adjunkhoof geklim.
Diese Geschichte stammt aus der Mossel Bay Advertiser-Ausgabe von Mosselbay Advertiser.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Mosselbay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Mosselbaai en George betreur Nicky
Dominic Bisschoff (Nicky) (37), 'n welbekende in Mosselbaai, is verlede week in 'n motorongeluk in Swellendam oorlede.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Man attacked with panga in Sonskyn Vallei
Three people were arrested after a man was attacked with a panga in the Sonskyn Vallei area just after 08:00 last Thursday, 3 July.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Restoration plans in the works after Mikeva Hyper fire
In the aftermath of the massive destructive fire at Mikeva Hyper in May, rumours have been circulating of a distribution centre to cater to wholesalers.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Eden celebrates its little chess champ
Eden Chess is immensely proud to congratulate Mari Greeff on earning her SA Protea chess colours.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Dankie vir 40 jaar
Veertig jaar gelede, in 1985, is Pierre Lamprecht van die arbeidsbediening vertel.
1 mins
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Mossel Bay mourns Keano Brown (23)
The murder of a 23-year-old Mossel Bay local, Keano Brown, has devastated the community, with messages expressing grief and condolences to his family and friends flooding social media this week.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Mesaanvalsaak uitgestel
Die man wat van 'n mesaanval in Januarie in Groot-Brakrivier verdink word, is steeds in aanhouding.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Babaas val net-net teen Bridgton vas
Nes die eerste helfte was daar in die tweede geen tekort aan vuurwerke nie.
2 mins
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Eden women get together for squash
A fun squash coaching session for the ladies was held at the Mossel Bay Squash Club on Friday 4 July.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Friemersheim-man vermis
Charlie Laubser (44), 'n inwoner van House of Valor-halfweghuis in Friemersheim, is as vermis aangemeld.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Listen
Translate
Change font size
