Versuchen GOLD - Frei
Wie is die man in Hartenbos se hoof se kantoor?
Mosselbay Advertiser
|Mossel Bay Advertiser
Sedert Werner van Huyssteen (54) se aankoms as skoolhoof by Laerskool Hartenbos in 2018, het die skool van sowat 850 leerders na sowat 1 300 gegroei.
-
Mossel Bay Advertiser het in die hoof se kantoor gaan kuier om meer oor die man agter die titel uit te vind.
Groei, dinámiese groei, is een woord wat hy gebruik om sy afgelope klompie jare hier op te som. Saam met die groeiende omgewing van die groter Mosselbaai het Laerskool Hartenbos ook gegroei: in leerders, in onderwysers, in infrastruktuur, in kultuur, en meer, vertel Van Huyssteen.
Ervaring
Met sy aankoms op Hartenbos was die hoof se rol nie vir hom iets nuut nie. Sy eerste pos as een was by Laerskool Montagu en daarna by Laerskool Bredasdorp.
"Ek was reeds 16 jaar hoof toe ek hier begin het. Dit maak dit vir 'n mens baie makliker, want jy het nou al rondom jou personeel gesien wat werk en waarvan moet jy wegbly. En 'n ou weet jy moet jou personeel heel eerste aan jou kant kry, want hulle moet jou vertrou.
Diese Geschichte stammt aus der Mossel Bay Advertiser-Ausgabe von Mosselbay Advertiser.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Mosselbay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Mosselbaai en George betreur Nicky
Dominic Bisschoff (Nicky) (37), 'n welbekende in Mosselbaai, is verlede week in 'n motorongeluk in Swellendam oorlede.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Man attacked with panga in Sonskyn Vallei
Three people were arrested after a man was attacked with a panga in the Sonskyn Vallei area just after 08:00 last Thursday, 3 July.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Restoration plans in the works after Mikeva Hyper fire
In the aftermath of the massive destructive fire at Mikeva Hyper in May, rumours have been circulating of a distribution centre to cater to wholesalers.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Eden celebrates its little chess champ
Eden Chess is immensely proud to congratulate Mari Greeff on earning her SA Protea chess colours.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Dankie vir 40 jaar
Veertig jaar gelede, in 1985, is Pierre Lamprecht van die arbeidsbediening vertel.
1 mins
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Mossel Bay mourns Keano Brown (23)
The murder of a 23-year-old Mossel Bay local, Keano Brown, has devastated the community, with messages expressing grief and condolences to his family and friends flooding social media this week.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Mesaanvalsaak uitgestel
Die man wat van 'n mesaanval in Januarie in Groot-Brakrivier verdink word, is steeds in aanhouding.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Babaas val net-net teen Bridgton vas
Nes die eerste helfte was daar in die tweede geen tekort aan vuurwerke nie.
2 mins
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Eden women get together for squash
A fun squash coaching session for the ladies was held at the Mossel Bay Squash Club on Friday 4 July.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Mosselbay Advertiser
Friemersheim-man vermis
Charlie Laubser (44), 'n inwoner van House of Valor-halfweghuis in Friemersheim, is as vermis aangemeld.
1 min
Mossel Bay Advertiser
Listen
Translate
Change font size
