Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Mosselbaai onderhandel vir Danabaai-gemeenskapspark

Mosselbay Advertiser

|

Mossel Bay Advertiser

Mosselbaai-munisipaliteit gaan onderhandelinge met die nasionale departement van openbare werke begin vir die koop óf huur van 'n erf ter waarde van R9 720 000 vir die ontwikkeling van 'n gemeenskapspark in Danabaai.

- Linzetta Calitz

Erf 5737 is in Floraweg geleë, langs die OK Grocer, en beslaan 4,89 ha van hoofsaaklik onontwikkelde fynbos en 'n informele parkeerterrein.

Volgens die item sal die ontwikkeling in fases moet gebeur en die munisipaliteit sal daarvoor moet begroot.

'n Raadsitem hieroor het op 29 Mei in die laaste ope raadsvergadering gedien. Twee uit die ses partye op die raad is teen hierdie ontwikkeling gekant.

Volgens die item kan die park verskeie gebruike hê, insluitende parkering vir ontspanningen besigheidsgebruik, 'n informele handelsgebied, 'n entrepreneursmark, 'n speelpark, 'n buiteluggimnasium, uitkykpunte, fietsryen staproetes, ontspanningsfasiliteite, en meer.

Volgens die item sal die ontwikkeling van die park in fases moet gebeur en die munisipaliteit sal daarvoor moet begroot. Die ontwikkeling sal na verwagting sowat R5 400 000 kos.

WEITERE GESCHICHTEN VON Mosselbay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mosselbaai en George betreur Nicky

Dominic Bisschoff (Nicky) (37), 'n welbekende in Mosselbaai, is verlede week in 'n motorongeluk in Swellendam oorlede.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Man attacked with panga in Sonskyn Vallei

Three people were arrested after a man was attacked with a panga in the Sonskyn Vallei area just after 08:00 last Thursday, 3 July.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Restoration plans in the works after Mikeva Hyper fire

In the aftermath of the massive destructive fire at Mikeva Hyper in May, rumours have been circulating of a distribution centre to cater to wholesalers.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Eden celebrates its little chess champ

Eden Chess is immensely proud to congratulate Mari Greeff on earning her SA Protea chess colours.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Dankie vir 40 jaar

Veertig jaar gelede, in 1985, is Pierre Lamprecht van die arbeidsbediening vertel.

time to read

1 mins

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mossel Bay mourns Keano Brown (23)

The murder of a 23-year-old Mossel Bay local, Keano Brown, has devastated the community, with messages expressing grief and condolences to his family and friends flooding social media this week.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mesaanvalsaak uitgestel

Die man wat van 'n mesaanval in Januarie in Groot-Brakrivier verdink word, is steeds in aanhouding.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Babaas val net-net teen Bridgton vas

Nes die eerste helfte was daar in die tweede geen tekort aan vuurwerke nie.

time to read

2 mins

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Eden women get together for squash

A fun squash coaching session for the ladies was held at the Mossel Bay Squash Club on Friday 4 July.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Mosselbay Advertiser

Friemersheim-man vermis

Charlie Laubser (44), 'n inwoner van House of Valor-halfweghuis in Friemersheim, is as vermis aangemeld.

time to read

1 min

Mossel Bay Advertiser

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back