Klerksdorp, die stad van goud
Klerksdorp Record
|June 26, 2025
Sedert Klerksdorp se ontstaan in 1837 (toe 12 Voortrekker gesinne hulle tussen Oudorp Koppies en Skoonspruit gevestig het in wat ons vandag ken as Klerksdorp Oudorp), was die stad niks meer as 'n klein plattelandse nedersetting nie. Klerksdorp Museum se historikus verskaf 'n blik op die vroeë goudmynbedryf in Klerksdorp.
-
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Mens kon Klerksdorp beswaarlik 'n dorp noem, aangesien dit slegs een straat (Hendrik Potgieterstraat, die wapad wat voor die klein aantal huise se voordeure verbygeloop het), en enkele ander geboue soos die kerk en Taylor en Leask Algemene Handelaar gehad het.
Dit sou alles in 'n ommesientjie verander na MG Jansen van Vuuren se ontdekking van goud op sy plaas Ysterspruit in die Klerksdorp distrik. Hoewel hy nooit hierdie goud ontgin het nie, het Van Vuuren wel die ZAR regering per brief gedateer November 1885, daaroor ingelig. Thomas Leask (wat teen hierdie tyd wyle JA Taylor se aandeel in die Algemene Handelaar uitgekoop het) het van die gerugte van goud te hore gekom en dadelik begin om minerale regte op verskeie plase en eiendomme rondom Klerksdorp uit te koop.
Diese Geschichte stammt aus der June 26, 2025-Ausgabe von Klerksdorp Record.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Klerksdorp Record
Klerksdorp Record
Best of the best in action in Klerksdorp
Klerksdorp Record, Klerksdorp - South Africa's top Drill, Dance and Majorettes athletes will showcase their talent this weekend at the SA Nationals being held at Hoërskool Wesvalia.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Dankie vir die koerant
Ignaz en Overvaal Stereo, via e-pos - Graag wil Overvaal Stereo 96.1fm u bedank vir die pragberig op die voorblad van Klerksdorp Rekord 3 Julie 2025.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Orkney welcomes new Rotary President
Klerksdorp Record, Klerksdorp - On Friday July 4 a new chapter of the Rotary Club of Orkney started when Johan Gerber handed the President's chain over to Neil Strydom.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
New titles awarded at Miss Klerksdorp pageant
For the first time this year six winning titles were awarded at the Miss Teen, Miss and Mrs Klerksdorp pageant.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Kleurvolle logos laat haar uitstaan
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Maritha Coetzee van Hartbeesfontein se kleurvolle uitrusting het op Saturdag 5 Julie aandag getrek by die Durban July perdewedren.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Tiener agter stuurwiel wat in gedenkmuur vasry
'n Tienerseun was blykbaar agter die stuurwiel van sy pa se Nissan Navara toe hy oënskynlik beheer verloor en teen die gedenkmuur van die NG Kerk Klerksdorp Oos vasry.
1 mins
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Musiek, modes maak kuier pret
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Dit was 'n oggend van lag, musiek en lawwe uitrustings vir die inwoners van Anistemie toe die bekende stilis Sandra Taljaard hul besoek.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Geen Sassa toelae opgeskort
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Sassa het Dinsdag 8 Julie in 'n mediaverklaring bevestig dat geen maatskaplike toelaes opgeskort is nie.
1 mins
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Hartlik welkom
Dit is met stampe en stote wat ons die oorgang van 'n verkoopte na 'n gratis koerant beleef.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Training in basic life support
Klerksdorp Record, Klerksdorp - Life Anncron Hospital is proud to announce the successful culmination of its comprehensive Emergency Unit Campaign, with a well-attended Adult Basic Life Support (BLS) training session for the local community.
1 min
July 10, 2025
Listen
Translate
Change font size

