Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Nostalgie uit vervloë dae met Toekafees

Klerksdorp Record

|

June 06, 2025

Die Toekafees was vir Klerksdorpers 'n reis na die verlede en 'n fees van tradisie.

"Dit was 'n groot sukses en ons feesgangers het gesê hulle het die nostalgiese reis terug in tyd geniet," gesels Johan Gerber van die Triest-sentrum. Dié fees wat 'n fondsinsamelingsgeleentheid vir die sentrum vir volwasse gestremdes is, gaan nou 'n jaarlikse instelling word.

Met 18 veteraanmotors, 19 ou trekkers en verskeie antieke enjins, was daar meer as genoeg om oud én jonk se belangstelling te prikkel. Dit was egter die laer ossewaens wat ook aandag getrek het, met 'n regte boere gesin kompleet in Voortrekkerklere.

WEITERE GESCHICHTEN VON Klerksdorp Record

Klerksdorp Record

Best of the best in action in Klerksdorp

Klerksdorp Record, Klerksdorp - South Africa's top Drill, Dance and Majorettes athletes will showcase their talent this weekend at the SA Nationals being held at Hoërskool Wesvalia.

time to read

1 min

July 10, 2025

Klerksdorp Record

Dankie vir die koerant

Ignaz en Overvaal Stereo, via e-pos - Graag wil Overvaal Stereo 96.1fm u bedank vir die pragberig op die voorblad van Klerksdorp Rekord 3 Julie 2025.

time to read

1 min

July 10, 2025

Klerksdorp Record

Orkney welcomes new Rotary President

Klerksdorp Record, Klerksdorp - On Friday July 4 a new chapter of the Rotary Club of Orkney started when Johan Gerber handed the President's chain over to Neil Strydom.

time to read

1 min

July 10, 2025

Klerksdorp Record

New titles awarded at Miss Klerksdorp pageant

For the first time this year six winning titles were awarded at the Miss Teen, Miss and Mrs Klerksdorp pageant.

time to read

1 min

July 10, 2025

Klerksdorp Record

Kleurvolle logos laat haar uitstaan

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Maritha Coetzee van Hartbeesfontein se kleurvolle uitrusting het op Saturdag 5 Julie aandag getrek by die Durban July perdewedren.

time to read

1 min

July 10, 2025

Klerksdorp Record

Tiener agter stuurwiel wat in gedenkmuur vasry

'n Tienerseun was blykbaar agter die stuurwiel van sy pa se Nissan Navara toe hy oënskynlik beheer verloor en teen die gedenkmuur van die NG Kerk Klerksdorp Oos vasry.

time to read

1 mins

July 10, 2025

Klerksdorp Record

Musiek, modes maak kuier pret

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Dit was 'n oggend van lag, musiek en lawwe uitrustings vir die inwoners van Anistemie toe die bekende stilis Sandra Taljaard hul besoek.

time to read

1 min

July 10, 2025

Klerksdorp Record

Geen Sassa toelae opgeskort

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Sassa het Dinsdag 8 Julie in 'n mediaverklaring bevestig dat geen maatskaplike toelaes opgeskort is nie.

time to read

1 mins

July 10, 2025

Klerksdorp Record

Hartlik welkom

Dit is met stampe en stote wat ons die oorgang van 'n verkoopte na 'n gratis koerant beleef.

time to read

1 min

July 10, 2025

Klerksdorp Record

Training in basic life support

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Life Anncron Hospital is proud to announce the successful culmination of its comprehensive Emergency Unit Campaign, with a well-attended Adult Basic Life Support (BLS) training session for the local community.

time to read

1 min

July 10, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back