Rowers terroriseer middestad
Klerksdorp Record
|June 06, 2025
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - 'n Motoris wat 'n slagoffer was van 'n misdaadbende in die middestad is oortuig dat die aanvalle nie vir persoonlike gewin is nie, maar eerder as haataanvalle beskryf kan word.
-
Nicolene Greyling sê OR Tambostraat is "die mees onveiligste straat in die land". "Ons stad se gevreesde hoofstraat word dalk deur die polisie as petty crimes gesien, maar ek verskil daarvan. Mense word direk geteiken, in sommige gevalle ernstig beseer en skade word aan jou voertuig aangerig."
Sy en haar man bedryf 'n onderneming in die middestad en ry daagliks in OR Tambostraat. "Ons sien waar hulle staan en wanneer hulle gaan toeslaan. Of jou deure en vensters gesluit en toe is maak nie meer 'n verskil nie. Die publiek in hulle voertuie by rooi robots het al begin om mekaar te probeer waarsku wanneer jy sien dit gaan met die voertuig voor jou of langs jou gebeur. En dit is hier waar die 'klein misdaad' begin eskaleer het."
Diese Geschichte stammt aus der June 06, 2025-Ausgabe von Klerksdorp Record.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Klerksdorp Record
Klerksdorp Record
Best of the best in action in Klerksdorp
Klerksdorp Record, Klerksdorp - South Africa's top Drill, Dance and Majorettes athletes will showcase their talent this weekend at the SA Nationals being held at Hoërskool Wesvalia.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Dankie vir die koerant
Ignaz en Overvaal Stereo, via e-pos - Graag wil Overvaal Stereo 96.1fm u bedank vir die pragberig op die voorblad van Klerksdorp Rekord 3 Julie 2025.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Orkney welcomes new Rotary President
Klerksdorp Record, Klerksdorp - On Friday July 4 a new chapter of the Rotary Club of Orkney started when Johan Gerber handed the President's chain over to Neil Strydom.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
New titles awarded at Miss Klerksdorp pageant
For the first time this year six winning titles were awarded at the Miss Teen, Miss and Mrs Klerksdorp pageant.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Kleurvolle logos laat haar uitstaan
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Maritha Coetzee van Hartbeesfontein se kleurvolle uitrusting het op Saturdag 5 Julie aandag getrek by die Durban July perdewedren.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Tiener agter stuurwiel wat in gedenkmuur vasry
'n Tienerseun was blykbaar agter die stuurwiel van sy pa se Nissan Navara toe hy oënskynlik beheer verloor en teen die gedenkmuur van die NG Kerk Klerksdorp Oos vasry.
1 mins
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Musiek, modes maak kuier pret
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Dit was 'n oggend van lag, musiek en lawwe uitrustings vir die inwoners van Anistemie toe die bekende stilis Sandra Taljaard hul besoek.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Geen Sassa toelae opgeskort
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Sassa het Dinsdag 8 Julie in 'n mediaverklaring bevestig dat geen maatskaplike toelaes opgeskort is nie.
1 mins
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Hartlik welkom
Dit is met stampe en stote wat ons die oorgang van 'n verkoopte na 'n gratis koerant beleef.
1 min
July 10, 2025
Klerksdorp Record
Training in basic life support
Klerksdorp Record, Klerksdorp - Life Anncron Hospital is proud to announce the successful culmination of its comprehensive Emergency Unit Campaign, with a well-attended Adult Basic Life Support (BLS) training session for the local community.
1 min
July 10, 2025
Listen
Translate
Change font size

