Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Onderwysers verdien 'n jaar, nie net 'n dag nie

Klerksdorp Midweek

|

October 21, 2025

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die SAOU het soos etlike ander instansies Wêreld Onderwyserdag gevier. In Klerksdorp, moes leerlinge van KHS twee-keer kyk toe van hul onderwysers op Vrydag 17 Oktober in skoolklere by die skool opdaag. Alles in die gees van Onderwyserdag.

SAOU het besluit om die hele Oktober aan die viering van Suid-Afrikaanse onderwysers te wy, want, volgens die unie, word daar te min erkenning aan onderwysers gegee.

Internasionale instansies soos UNESCO en ook Education International dui toenemend aan dat daar 'n groeiende tekort aan onderwysers is. Volgens navorsing is daar tans 'n wêreldwye tekort van 44 miljoen onderwysers wat die basiese onderwysfunksies kan verrig.

In Suid-Afrika word dieselfde probleem ervaar.

WEITERE GESCHICHTEN VON Klerksdorp Midweek

Klerksdorp Midweek

Safety resolutions for the New Year

As people prepare to welcome the New Year, security companies are calling on homeowners, businesses, and communities to include safety-focused resolutions in their 2026 plans.

time to read

2 mins

December 16, 2025

Klerksdorp Midweek

Skitterende liggies

Die Potch Liggiefees helder die studentestad op en talle Klerksdorpers besoek dit elke jaar.

time to read

1 min

December 16, 2025

Klerksdorp Midweek

Verskeie Geloftefeeste om te besoek

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - 16 Desember staan deesdae bekend as Versoeningsdag.

time to read

1 mins

December 09, 2025

Klerksdorp Midweek

La Hoff gets tarred

Pothole-riddled roads are a thing of the past in La Hoff

time to read

1 min

December 02, 2025

Klerksdorp Midweek

Best Frontline worker of the year

- The 2025 National Batho Pele and Innovation Awards were held at Emperors Palace over the weekend and a Klerksdorp educator took the honours.

time to read

1 min

December 02, 2025

Klerksdorp Midweek

Kersmark bied ontbyt saam met Kersvader

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Dit is weer tyd vir Triest se jaarlikse Kersmark.

time to read

1 min

November 18, 2025

Klerksdorp Midweek

Toys for joy

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Predators Motorcycle Club will present the annual Toys for Joy event this weekend.

time to read

1 min

November 18, 2025

Klerksdorp Midweek

Vaaldam maak vyf sluise oop

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Inwoners langs die Vaalrivier is op hul hoede vir stygings in die Vaalrivier se watervlak, na deurdringende reën die afgelope naweek geval het.

time to read

1 min

November 18, 2025

Klerksdorp Midweek

Severe weather alert issued for this week

Weather SA issued a yellow level 2 warning for severe thunderstorms until Sunday November 16.

time to read

1 min

November 11, 2025

Klerksdorp Midweek

Stadsraad nie gesteur deur hof

As die Matlosana Munisipaliteit nie teen Woensdag 5 November aan die Noordwes Hooggeregshof se bevel oor die Klerksdorp-rioolaanleg voldoen nie, sal AfriForum voortgaan om 'n klag van minagting van die hof in te dien.

time to read

1 min

November 04, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back