Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Te veel klaskamers is sonder onderwysers

Klerksdorp Midweek

|

June 10, 2025

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Waar is die onderwysers? En waar is die geld heen?!

Dit is in die middel van die skooljaar en daar is steeds meer as 29 000 vakante onderwysposte in openbare skole in Suid-Afrika. Hierdie poste moes reeds aan die begin van die skooljaar in Januarie gevul gewees het, aldus Fedsas.

"Hier speel 'n nasionale ramp voor ons oë af. Daar is begroot vir hierdie poste en die geld is lankal reeds aan provinsiale onderwysdepartemente oorbetaal," sê dr Jaco Deacon, uitvoerende hoof van Fedsas (Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole).

Die organisasie het ook verlede maand uitgewys dat net drie van die nege provinsies die wetlik verpligte oordragbetalings aan skole voor die sperdatum van 15 Mei gemaak het.

WEITERE GESCHICHTEN VON Klerksdorp Midweek

Klerksdorp Midweek

Safety resolutions for the New Year

As people prepare to welcome the New Year, security companies are calling on homeowners, businesses, and communities to include safety-focused resolutions in their 2026 plans.

time to read

2 mins

December 16, 2025

Klerksdorp Midweek

Skitterende liggies

Die Potch Liggiefees helder die studentestad op en talle Klerksdorpers besoek dit elke jaar.

time to read

1 min

December 16, 2025

Klerksdorp Midweek

Verskeie Geloftefeeste om te besoek

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - 16 Desember staan deesdae bekend as Versoeningsdag.

time to read

1 mins

December 09, 2025

Klerksdorp Midweek

La Hoff gets tarred

Pothole-riddled roads are a thing of the past in La Hoff

time to read

1 min

December 02, 2025

Klerksdorp Midweek

Best Frontline worker of the year

- The 2025 National Batho Pele and Innovation Awards were held at Emperors Palace over the weekend and a Klerksdorp educator took the honours.

time to read

1 min

December 02, 2025

Klerksdorp Midweek

Kersmark bied ontbyt saam met Kersvader

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Dit is weer tyd vir Triest se jaarlikse Kersmark.

time to read

1 min

November 18, 2025

Klerksdorp Midweek

Toys for joy

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Predators Motorcycle Club will present the annual Toys for Joy event this weekend.

time to read

1 min

November 18, 2025

Klerksdorp Midweek

Vaaldam maak vyf sluise oop

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Inwoners langs die Vaalrivier is op hul hoede vir stygings in die Vaalrivier se watervlak, na deurdringende reën die afgelope naweek geval het.

time to read

1 min

November 18, 2025

Klerksdorp Midweek

Severe weather alert issued for this week

Weather SA issued a yellow level 2 warning for severe thunderstorms until Sunday November 16.

time to read

1 min

November 11, 2025

Klerksdorp Midweek

Stadsraad nie gesteur deur hof

As die Matlosana Munisipaliteit nie teen Woensdag 5 November aan die Noordwes Hooggeregshof se bevel oor die Klerksdorp-rioolaanleg voldoen nie, sal AfriForum voortgaan om 'n klag van minagting van die hof in te dien.

time to read

1 min

November 04, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back