Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr

Versuchen GOLD - Frei

Billing blunder: Re-issued January accounts frustrate residents

George Herald

|

George Herald

Frustration over George Municipality's new billing system boiled over this weekend.

- Michelle Pienaar

Billing blunder: Re-issued January accounts frustrate residents

Heatherlands inwoner Vira Cloete, een van vele gefrustreerde huiseienaars, het die munisipaliteit daarvan beskuldig dat hulle "absoluut onkundig en onbevoeg" is in die hantering van die saak.

Sy en haar man, dr. Adeo Cloete, woon al meer as 20 jaar in George. Sy het gesê die probleme wat met die Januarie munisipale rekeninge ondervind is, het baie inwoners verwar en ontstel.

Die George Munisipaliteit het op Maandag 26 Januarie bevestig dat hy begin het om Januarie rekeningstate weer uit te reik nadat tegniese en bediener probleme sommige inwoners verhinder het om oor die naweek toegang tot hul rekeninge te kry.

In 'n openbare kennisgewing het die munisipaliteit gesê die tweede uitgawe van Januarie state vind plaas en sluit SMSen e-poskennisgewings aan alle rekeninghouers in. Die oorspronklike aflaaiskakel is gedeaktiveer as 'n voorsorgmaatreël om te verseker dat geen persoonlikeof rekeninginligting gekompromitteer word nie.

Die munisipaliteit het om verskoning gevra vir die ongerief.

WEITERE GESCHICHTEN VON George Herald

George Herald

Sport in goeie gees by HTS Eden

Leerders van Hoër Tegniese Skool Eden het omtrent laat waai tydens hul kleuresportbyeenkoms Vrydag 23 Januarie.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Cycling legend launches inspiring autobiography

Cycling stories do not get much more powerful than this.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Sewe rekords by George-Suid se kleuresport

'n Feestelike atmosfeer, bykans perfekte weer en hope jong atletiektalent het verlede Vrydag saamgespan om Laerskool George-Suid se jaarlikse kleuresport 'n besonder geslaagde geleentheid te maak.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

FROM GLENWOOD HOUSE TO THE WORLD

Glenwood House School has once again affirmed its reputation for academic excellence, character formation and holistic education with an outstanding set of Independent Examinations Board (IEB) matric results for 2025.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Kleursport by PPS vol aksie

Pacaltsdorp Primêr se skoolterrein was verlede Vrydag, 23 Januarie, gevul met aksie, beweging en gesonde kompetisie, terwyl spangees en deursettingsvermoë oral tydens hul kleuresport sigbaar was.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Fast Eleven lead in regional league

The top-of-the-log Fast Eleven had mixed results in their Safa Eden Regional League fixtures last weekend.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Billing blunder: Re-issued January accounts frustrate residents

Frustration over George Municipality's new billing system boiled over this weekend.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Herold's hero honoured

Reservist Constable Nico Luiters (56) from Pacaltsdorp walked away with second place at this year's Excellence Awards in the category of reservist of the year.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Gwaiing landfill site: Closure date extended to 2029

According to Sivuyile Mtila, George Municipality's acting director of Community Services, between 5 000 and 6 000 tonnes of household waste on the Gwaiing waste site in George and on the Uniondale site are transported to the PetroSA waste site each month.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Turtle Rescue Network roadshow returns

When tiny sea turtles wash ashore along the Garden Route, their survival often depends on the first person who spots them.

time to read

2 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size