Versuchen GOLD - Frei
Operasies lei tot 973 arrestasies
Gemsbok
|January 16, 2026
Soos die feestyd op 'n einde kom, bly verskerpte polisie-operasies regoor die Noord-Kaap in plek om voortgesette veiligheid en stabiliteit te verseker deur die uitvoering van Operasie Shanela 2 en Veiliger Feestyd-operasies.
-
Senior bestuurders op beide provinsiale en distriksvlak het die hoëdigtheidsoperasies in samewerking met relevante belanghebbendes gelei, wat gelei het tot die inhegtenisneming van 973 oortreders.
Die polisie het in samewerking met wetstoepassingsagentskappe 'n omvattende misdaadvoorkomingstrategie geïmplementeer om misdaad in al vyf distrikte te bekamp deur middel van intelligensiegedrewe en geteikende ontwrigtende aksies.
Aksies het stop-en-deursoek-aksies, voertuigkontrolepunte, padversperrings en hoë sigbaarheidspatrollies ingesluit.
Fokus bly op padveiligheid, veral soos reisigers na die feestyd huis toe keer.
Diese Geschichte stammt aus der January 16, 2026-Ausgabe von Gemsbok.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Gemsbok
Gemsbok
Droogbaan Opedag by Vine Academy
Die Vine Academy en Model Farm het verlede week 'n suksesvolle Droogbaan Opedag aangebied waar produsente die geleentheid gehad het om verskillende droogfasiliteite en -prosesse eerstehands te besigtig en met mekaar te vergelyk.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Lewenslank vir man wat meisie se dogter oor 13 jaar verkrag
Die Prieska-streekhof het Christian Ranthaba tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis na sy skuldigbevinding aan die langdurige verkragting van sy meisie se dogter, wat begin het toe sy 3 jaar oud was en vir 13 jaar voortgeduur het.
1 mins
March 06, 2026
Gemsbok
Suksesse behaal tydens interprovinsiale aksies in JTG
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Mothibistad het op 26 Februarie 2026 van 08:00 tot 10:00 aan die interprovinsiale padblokkade-operasie deelgeneem.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Besigheidsbedrogbeskuldigde in hof
GEMSBOK-KATHU: Die Valke se Ernstige Handelsmisdaadondersoekspan het Amy Mellisa Van Heerden (30) in hegtenis geneem op 205 aanklagte van bedrog, geldwassery sowel as diefstal.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Wêreldbiddag vir Vroue 6 Maart 2026
Wêreldbiddag vir Vroue word Vrydag, 6 Maart by die NG Kerk, Upington-Oos gehou.
1 min
March 06, 2026
Gemsbok
Augrabies vrou skuldig op 242 aanklagte van bedrog
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) kan nog 'n suksesvolle skuldigbevinding op hulle kerfstok afmerk, nadat hy die skuldigbevinding en vonnisoplegging van Elizabeth Christina Smith in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof (SCCC) in Augrabies verseker het.
1 min
February 27, 2026
Gemsbok
"Ons gaan Plaastoe!"
As daar drie woorde is, wat enige iemand met kinderlike opgewondenheid vul - is dit \"Ons gaan Plaastoe!
2 mins
February 27, 2026
Gemsbok
HeartKids SA - Die groot stap is weer aan
Februarie is vir meeste van ons bekend as Liefiemaand waar ons aan mekaar ekstra liefde en waardering toon, maar in die CHD-wêreld staan Februarie bekend as CHD (Congenital Heart Defect/ Disease) Bewusmakingsmaand.
1 min
February 20, 2026
Gemsbok
Nuwe insekspesies benoem ter ere van SANParke en die Richtersveld
GEMSBOK-SPRINGBOK: Die Richtersveld Nasionale Park bly sy merkwaardige biodiversiteit openbaar - hierdie keer deur die ontdekking van verskeie insekspesies wat voorheen onbekend was aan die wetenskap.
1 mins
February 20, 2026
Gemsbok
Nasionale toekenning vir HMO
GEMSBOK-KAKAMAS: Die Skole Ondersteuningsentrum (SOS) het onlangs in Pretoria die top Afrikaanse skole in die land aangewys, suiwer op akademiese uitslae.
1 min
February 20, 2026
Listen
Translate
Change font size
