Versuchen GOLD - Frei
TWEE MANS BINNE 24 UUR AFGEMAAI
Die Son
|July 03, 2025
TWEE jongmans is binne 24 uur in afsonderlike skietvoorvalle in Mitchells Plain doodgeskiet. Dit beklemtoon weereens die toenemende geweld in die gebied.
In die jongste voorval is 'n man (24) gister omstreeks 09:10 in Simonsig Avenue, Westridge, doodgeskiet.
Volgens kaptein FC van Wyk, 'n polisiewoordvoerder, is die slagoffer met skietwonde aan sy bors, maag en hande aangetref.
Hy was in 'n bruin sweetpakbroek en blou hoodie-top geklee toe mediese personeel hom op die moordtoneel dood verklaar het.
Diese Geschichte stammt aus der July 03, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
FAMILIE HET SEER OOR NEEF SE DOOD
DIE harte van 'n familie van die plaas Avalon by Kuilsrivier is stukkend nadat een van hulle doodgery is.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
GIA DE VOS OP 'N ANDER LEVEL
Kuilsrivier se ystermeisie is sterk oppad na nasionale roem
2 mins
May 07, 2026
Die Son
PARTYE KOM OP VIR FADIEL ADAMS
VERSKEIE politieke partye het nou tot die verdediging gekom van Fadiel Adams, die NCC-leier, nadat hy Dinsdag by sy parlementêre woning in Pelican Park in hegtenis geneem is.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
DRIE UIT VIER SPANNE SAL NA GAMES SMILE
DIE laaste ronde van die SA Cup beloof om 'n naweek van hoë drama te wees in die geskarrel vir 'n plek in die Currie Cup.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
5-JARIGE MAAK KOOI NAT NÁ BEWERINGS
\"UNCLE touched me down there.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
André moerig vir bedelaar, en sy ma moerig vir hom
NDRÉ Maarman, agter die stuur van sy posh motor, nader die rooi verkeerslig op die hoek van Fransie van Zijl-rylaan en Connaught-weg in Ravensmead stadig.
3 mins
May 07, 2026
Die Son
FRANKA MAAK TÓG LEKKE' TV
Jonk, plat op die aarde en reeds soos gesoute akteur
2 mins
May 07, 2026
Die Son
My lus hang uit, maar my vrou wil net slaap
Maar hier is ek vandag, diep in die dinges en wil graag hoor wat Antie te sê het.
1 mins
May 07, 2026
Die Son
Tornados wys vroeg wat in hulle steek
DIE Wes-Kaap se Tornados het hulle gevestig as die vroeë voorloper in afdeling 2 van die Netball League nadat hulle in Durban onoorwonne geëindig het in die eerste ronde van die Power Week.
1 mins
May 07, 2026
Die Son
'GEE DAAI ILLEGAL HEFFINGS TERUG'
DIE Good-party sê die Stad Kaapstad moet die inkomste wat sedert laas jaar se heffings ingeskop het, aan belastingbetalers terugbetaal nadat die Kaapse hooggeregshof laas week dié verhoging ongeldig en onwettig verklaar het.
2 mins
May 07, 2026
Listen
Translate
Change font size
