Versuchen GOLD - Frei
Geloof en hoop staan sentraal
Brits Pos
|March 13, 2026
Die pragtige kapel by die Safari Garden Centre was Sondag, 1 Maart gevul met 'n atmosfeer van geloof, aanbidding en diepe verwagting tydens 'n besondere boekbekendstelling en spesiale erediens gelei deur ds.
-
Adriaan Swart, vertel Jano van Staden.Die verrigtinge is deur ds. Adriaan geopen, waarna die gehoor heerlik saamgesing het aan bekende Afrikaanse geestelike liedere wat die kapel met 'n gevoel van dankbaarheid en aanbidding gevul het. Die sang het 'n besondere geestelike toon vir die oggend geskep en die harte voorberei vir die boodskap uit die Woord van God.
In sy kragtige prediking het ds. Adriaan die tema "ANKERPUNT - Jesus ons enigste HOOP" behandel. Met oortuiging en insig het hy die gehoor herinner dat Jesus Christus die vaste anker is waarop gelowiges in 'n onsekere wêreld kan vertrou.
Die boodskap het diep by almal aanklank gevind en baie is aangeraak deur die eenvoudige maar kragtige waarheid van die evangelie.
Diese Geschichte stammt aus der March 13, 2026-Ausgabe von Brits Pos.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Brits Pos
Brits Pos
Hartbeespoort verloor 'n steunpilaar
BRITS POS - HARTBEESPOORT - Die VF Plus het met skok verneem van die skielike afsterwe van raadslid Gullaume Clouston van Hartbeespoort.
1 min
March 13, 2026
Brits Pos
Geloof en hoop staan sentraal
Die pragtige kapel by die Safari Garden Centre was Sondag, 1 Maart gevul met 'n atmosfeer van geloof, aanbidding en diepe verwagting tydens 'n besondere boekbekendstelling en spesiale erediens gelei deur ds.
2 mins
March 13, 2026
Brits Pos
Verwoestende brand verswelg hele kompleks
Vroeg Vrydagaand het 'n brand op die perseel van die Dulux-verfhandelaar op die hoek van Hendrik Verwoerdlaan en Van Veldenstraat in Brits uitgebreek en die hele gebou is in puin gelê.
1 min
March 06, 2026
Brits Pos
NON-PAYMENT OF MUNICIPAL ACCOUNTS
Madibeng meets Elandsrand community
1 min
March 06, 2026
Brits Pos
Don't judge a book by its cover!
Golden ager women in Bethanie village, near Brits, are preserving traditional craftsmanship by using their skilled hands to weave artistic textile treasures.
1 mins
February 27, 2026
Brits Pos
Bek-en-klouseer Inligtingsdag bevorder bewusmaking
BRITS POS - BRITS - MABOLOKA - 'n Inligtingsdag oor bek-en-klouseer is Woensdag, 11 Februarie in Maboloka aangebied deur Dr Hennie Badenhorst, Dr Ayanda Dlamini en Sr Annelize Pretorius van Motsumi Dierekliniek in Brits.
1 min
February 27, 2026
Brits Pos
MURDER SUSPECT SOUGHT Reward increased to R100 000
The North West Provincial Organised Crime Unit is searching for the 42-year-old, Pedro Francisco Cossa, who was allegedly involved in the murder of Stephen Moagi (42).
1 min
February 27, 2026
Brits Pos
Kom ons werk saam! - Francois Hanekom
Fietsryers - jy sien ons op die paaie in ons omgewing.
4 mins
February 20, 2026
Brits Pos
MAYOR DOUGLAS MAIMANE Accused of alleged rampant corruption
It is alleged that the Madibeng Local Municipality in North West appointed multiple service providers for the same job as millions meant to be paid to Eskom and water boards were stolen by fraudulently diverting payments into private bank accounts, a forensic report has found.
2 mins
February 20, 2026
Brits Pos
Government broke its contract with South African taxpayers since 2018
The South African government has broken its implicit contract with taxpayers, as it is highly corrupt and fails to deliver value for money, according to the Daily Investor.
3 mins
February 13, 2026
Listen
Translate
Change font size
