Jeug die sleutel tot SA voorspoed
Bosveld Review
|July 04, 2025
"WANNEER ons droom van 'n veilige, voorspoedige en verenigde Suid-Afrika, moet ons in die toekoms belê, want die jeug ís die toekoms," het Marita Louw, VF Plus-wyksraadslid van Mookgophong, onlangs in die parlement gesê. Sy het beklemtoon dat beleggings nie net finansieel moet wees nie, maar ook moet bestaan uit mentorskap, geleenthede en hoop.
"Ek het daar gestaan nie net as 'n verteenwoordiger van die Vryheidsfront Plus nie, maar as 'n stem vir die jeug van Suid-Afrika - vir hul drome, hul uitdagings, en hul belangrike rol in die bou van 'n sterker land," het sy gesê.
Sy het gepraat tydens 'n debat oor die tema 'Vaardighede vir 'n veranderende wêreld - die bemagtiging van jeug vir betekenisvolle ekonomiese deelname' met spesiale fokus op die bekamping van maatskaplike uitdagings soos gesondheidsprobleme en sosiale euwels.
"Suid-Afrika is 'n jong nasie. Meer as 60% van ons bevolking is jonger as 35. Dis nie net 'n statistiek nie, dis 'n geleentheid," het Louw gesê. "As ons ons jeug bemagtig, bemagtig ons die nasie."
Diese Geschichte stammt aus der July 04, 2025-Ausgabe von Bosveld Review.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Bosveld Review
Bosveld Review
My Mokopane honours volunteers
VOLUNTEERS and residents committed to creating meaningful change in Mokopane were recognised recently during the My Mokopane year-end function.
1 mins
December 18, 2025
Bosveld Review
Muni thanks residents for role in active service delivery
DURING the year, the Mogalakwena Municipality relied on residents to report service-delivery challenges, a partnership the municipality says has played a key role in improving response times and accountability.
1 min
December 18, 2025
Bosveld Review
Nuwe muur by Geloftefeesterrein
DIE Geloftefeesterrein is 'n welbekende terrein wat gebruik word vir verskeie funksies en ook vir die wêreldwye Geloftedagherdenking wat elke jaar op 16 Desember plaasvind.
1 min
December 18, 2025
Bosveld Review
Limpopo Biker Beer Festival a huge hit
THE roar of motorcycle engines echoed through town early last Saturday morning as close to 60 bikers gathered at Kaya, just outside town, for the annual Limpopo Biker Beer Festival.
1 min
December 18, 2025
Bosveld Review
Repair your vehicle before the festive season travel
WITH the festive season upon us, many people are finalising their travel plans and it is crucial to ensure vehicles are in safe, roadworthy condition before hitting the road.
1 mins
December 18, 2025
Bosveld Review
Overturned truck blocks N1
THE Department of Transport reported a vehicle incident on the N1 between Mookgophong and Mokopane on December 13, in which a truck overturned and blocked two northbound lanes.
1 min
December 18, 2025
Bosveld Review
Man to appear for drug possession
MEMBERS of the Waterberg Flying Squad and of two security companies on December 12 arrested a 26-year-old man at his residence for the possession of drugs.
1 min
December 18, 2025
Bosveld Review
Apostolic Church celebrates 27 years
THE New Apostolic Church of South Africa celebrated its 27th anniversary on November 16.
1 min
December 18, 2025
Bosveld Review
Kapelaan tree af na jare van diens
WELBEKENDE kapelaan Dawie Kotze het die plaaslike gemeenskap onlangs gegroet om sy aftrede in George saam met sy familie te gaan geniet.
1 mins
December 11, 2025
Bosveld Review
Maja guilty of acid attack
THE Mokopane Regional Court has found Yvonne Maja guilty of the premeditated attempted murder of Mmapeu Neo Hlanga following a brutal acid attack recorded on video.
1 min
December 11, 2025
Listen
Translate
Change font size

