Facebook Pixel Get your Digital Access to all the back issues of Weg! Kruger Magazine
Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr

Versuchen GOLD - Frei

Weg! Kruger – Alle Probleme

Ons het deur die hele Krugerwildtuin gereis sodat ons vir jou al die nuutste inligting oor jou gunstelingpark kan gee. Niks kom by ’n Kruger-vakansie nie! Die opwinding as jy ’n trop leeus sien, die vroeg opstaan vir ’n wildrit, ’n piekniekete onder ’n Jakkalsbessieboom. Jy kan verstaan hoekom die Kruger nie ’n stil seisoen het nie. Beplan jou vakansie tot in die fynste besonderhede. Ons gee vir jou die beste roetes, kaarte (met afstande), inligting oor die ruskampe, en ’n aftiklysie om die kinders besig te hou. Hier is ook die mooiste foto’s en wenke om jou eie fotografie te verbeter. Laat Weg jou help om die meeste uit jou Kruger-vakansie te haal!