Facebook Pixel Get your Digital Access to all the back issues of Tuis Opknap Magazine

Versuchen GOLD - Frei

Tuis Opknap – Alle Probleme

Dié spesiale uitgawe is ’n versamelstuk vir opknappers. Vanjaar se uitgawe spog met meer as 100 bladsye se opknapprojekte van regte lesers. Dis propvol inspirasie vir dié wat self iets soortgelyks wil aanpak, soos die ongelooflike transformasie van Heinz Winckler en sy gesin se droomhuis in Somerset-Wes. Lesers deel voor-foto’s van die sitkamers, kombuise, badkamers, onthaalareas en huise wat hulle reggeruk het, en vertel van hoe uitdagend maar lonend so ’n projek kan wees.