Prøv GOLD - Gratis
Weg! Karoo - 2024
Gå ubegrænset med Magzter GOLD
Læs Weg! Karoo sammen med 10.000+ andre magasiner og aviser med blot ét abonnement
Se katalogAbonner kun på Weg! Karoo
Annuller når som helst.
(Ingen forpligtelser) ⓘHvis du ikke er tilfreds med abonnementet, kan du sende os en e-mail på help@magzter.com inden for 7 dage fra abonnementets startdato for fuld refusion. Ingen spørgsmål stilles - Lovet! (Bemærk: Gælder ikke for enkeltvis køb af numre)
Digitalt abonnement
Øjeblikkelig adgang ⓘAbonner nu for straks at begynde at læse på Magzter-webstedet, iOS-, Android- og Amazon-apps.
Verificeret sikker
betaling ⓘMagzter er en verificeret Stripe-handlende.
I dette nummer
In hierdie uitgawe van Weg! Karoo: 43 Puik blyplekke van Graaff-Reinet tot in die Tankwa - Wiel in die wind!; Hardemanskaroo Op soek na die siel van die korbeelhuis; Baviaanskloof Stap die Luiperdroete (sáám met ’n luiperd!); Fotoportefeulje Samantha Reinders se ode aan die Karoo; Calvinia Koerantman Frans Hugo (91) se 1200 km-afleweringsroete en Kies koers na: Padstalle langs die R62, Wilde bergpasse en poorte, Prins Albert, Loxton... mét jou honde.
Weg! Karoo Description:
Wou jy nog altyd die Karoo gaan verken, maar weet nie waar om te begin nie? Hierdie reisgids dek al die streke, van die Tankwa in die weste tot die Kamdeboo in die ooste: Groot-Karoo, Klein-Karoo, Hardemanskaroo – elke soort Karoo!
Ons lys 101 Karootreffers – als van die beste padstalle, gasteplase, natuurreservate en dorpsmuseums tot die mooiste agterpaaie om te gaan ry.
Toast Coetzer skryf oor blyplekke in die Klein-Karoo (Barrydale, Vanwyksdorp, Calitzdorp, Oudtshoorn en Uniondale); Chris Marais vertel die opstaan-storie van die Oos-Kaapse dorpie Hofmeyr; Pierre Steyn toer saam met Heuningland rondom Beaufort-Wes; en Willem van der Berg ry perdekar op die Vergete Grootpad...
Ontmoet die toergids Marchelle van Zyl van Montagu en die plantkenner Sue Milton-Dean van Prins Albert.
Praktiese reisadvies, lekkerlees stories én ’n dubbelblad-kaart van die Karoo – geniet dit!
