يحاول ذهب - حر
'Rubberkoeëls vlieg in Kalbaskraal'
November 18, 2025
|Swartland Gazette
'n Klein en stil dorpie buite Malmesbury het weens bendegeweld in 'n oorlogsone ontaard.
-
Nigel Booysen (23) is voorverlede Sondagaand (9 November) in bendegeweld doodgeskiet.
Kalbaskraal, die landelike dorpie naby Malmesbury, het verlede naweek in 'n bloedbad ontaard toe bendelede glo vir die soveelste keer met vuurwapens onder mekaar losgebrand het.
Inwoners sê geweld en moord vier al vir langer as 'n jaar hoogty in hul dorp, te midde van pogings om die misdadigers vas te trek.
Lede van die polisie se eenheid vir openbare orde, in samewerking met die Malmesbury-polisie, het verlede Maandag en Dinsdag (10 en 11 November) op Kalbaskraal toegesak in 'n poging om die huidige bendegeweld in dié dorp aan te spreek. Dít nadat die lewe van nóg 'n jong mens die vorige aand (9 November) weens bendeverwante misdaad geëis is.
هذه القصة من طبعة November 18, 2025 من Swartland Gazette.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Swartland Gazette
Swartland Gazette
Nuwe koerant kom in Maart
In 'n tydperk waar talle Afrikaanse koerante hul deure gesluit het, het Novus Media aangekondig dat 'n nuwe weeklikse Afrikaanse koerant, Die Papier, op 6 Maart 2026 bekendgestel sal word. Hierdie inisiatief volg op die skielike sluiting van toonaangewende Afrikaanse titels soos Beeld en Rapport verlede jaar. Die aankondiging bring nuwe hoop vir Afrikaanse joernalistiek en spreek 'n duidelike leemte in die drukmedia aan.
2 mins
December 02, 2025
Swartland Gazette
Dominee het nou regsgraad
'n Dominee en boorling van Saron en wat in 2013 daarvan beskuldig is dat hy 'n minderjarige meisie tydens 'n kerk-jeugkamp seksueel mishandel het, is nie net vrygespreek van die bewerings en strafregtelike aanklagte nie, maar spog nou ook met 'n regsgraad wat hy verlede maand aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) verwerf het.
2 mins
December 02, 2025
Swartland Gazette
Hier gaan jy juis nie lank wag
Q4 Fuel, 'n trots Suid-Afrikaanse handelsmerk wat die amptelike opening van sy splinternuwe vulstasie in Malmesbury op die hoek van Jasmynstraat en Darlingweg vier, is sedert 2005 'n toonaangewende brandstofverskaffer oor Suid-Afrika heen.
1 mins
December 02, 2025
Swartland Gazette
Two die in airfield crash
Two people were killed on Sunday afternoon (30 November) when a Sling 2 aircraft crashed shortly after takeoff from Morningstar Airfield near Vissershok in Cape Town. The South African Civil Aviation Authority's Accidents and Incidents Investigations Division (AIID) has confirmed it has launched a full investigation into the fatal accident.
1 mins
December 02, 2025
Swartland Gazette
16-jarige Micha Africa in 100 m in Afrika-jeugspele
Micha Africa (16), die rekordbreker-atleet van Malmesbury, het sy pad oopgehardloop na die Afrika-jeugspele waar hy Suid-Afrika in die 100m sal verteenwoordig.
1 min
December 02, 2025
Swartland Gazette
Fatal N7 crash lands on R45
Emergency crews responded to a crash yesterday morning at 11:15 (Sunday 30 November) when a vehicle left the roadway on the N7 and landed on the R45 Hopefield Road near Malmesbury.
1 min
December 02, 2025
Swartland Gazette
Nog bek-en-klouseer gekry
Die nuutste verwikkeling rakende die bek-en-klouseer-uitbreking op die geïndekseerde plaas in Gouda dui op nóg beeste gevind wat nie teen die hoogs aansteeklike virussiekte ingeënt is nie. Dít het 'n regstreekse invloed op die kwarantynperiode, kliniese inspeksies en die verdere hantering van die uitbreking.
2 mins
December 02, 2025
Swartland Gazette
Ry nou makliker Spar toe
Spar, The Bank, het die amptelike opening van 'n nuwe afdraai vanuit Darlingweg die afgelope Vrydag (28 November) gevier, wat klante voortaan makliker toegang tot hul winkel sal gee.
1 min
December 02, 2025
Swartland Gazette
Klink 'n glasie – op die tjoekie!
Die Wes-Kaapse mobiliteitsdepartement het 'n ernstige waarskuwing aan motoriste gerig nadat 'n skokkende 24 mense binne net een week weens bestuur onder die invloed van alkohol in hegtenis geneem is.
1 mins
December 02, 2025
Swartland Gazette
Dr. Neethling gaan nou eerder boer
Ná 41 jaar as huisarts het dr. Steyn Neethling sy kantoordeur in Tuinstraat toegetrek.
2 mins
December 02, 2025
Listen
Translate
Change font size
