يحاول ذهب - حر
Swartlanders in gesogte bundel
June 17, 2025
|Swartland Gazette
Twee inwoners en skrywers van die Swartland se inskrywings het die 2025Stellenbosch-Woordfeeskortverhaalbundel gehaal.
-
Anna-Bet Stemmet van Malmesbury en Herman Jonker van Riebeek-Kasteel se kortverhale is vanjaar deel van 22 verhale wat vir publikasie in die tiende Stellenbosch-bundel gekies is.
Die eerste bundel, Bly, het in 2016 verskyn. Sedertdien het agt ander soortgelyke bundels die lig gesien. Ál nege bundels is baie goed deur skrywers en die leserspubliek ondersteun en ook gunstig deur kritici ontvang.
Die ervare uitgewersredakteur Suzette Kotzé-Myburgh is sedert die eerste Woordfeeskortverhaalbundel die sameroeper van die keurderspaneel. Volgens haar is die kortverhaalbundel uniek in dié opsig dat nuwe en gevestigde skrywers op gelyke voet meeding. Die keuring geskied volkome anoniem en daarom is die speelveld vir alle deelnemers werklik gelyk. "Aan die begin van dié projek was die feesdirekteur, Saartjie Botha, se visie om met elke bundel 'n oes kortverhale te versamel wat as 'n soort literêre jaarboek sal dien en iets van die spesifieke tydsgees weerspieël. Dit het ons as samestellers nog telkens gevind - dat 'n kerntema te midde van 'n bonte versameling temas uitstaan en wat verskillende skrywers as hul onderwerp gekies het sonder dat hulle enige voorskrifte oor 'n tema gehad het"
Dié projek lê Botha na aan die hart.
هذه القصة من طبعة June 17, 2025 من Swartland Gazette.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Swartland Gazette
Swartland Gazette
Application deadline looms
Parents in the Western Cape who missed the initial deadline for school applications still have time to secure a place for their children in Grade R, 1 and 8 for next year (2027), but they need to act quickly.
1 mins
May 05, 2026
Swartland Gazette
Skryf nou in vir 'Nou praat jy!'
Suid-Afrika se speelse redenaarskompetisie \"Nou praat jy!\" is terug en mik vanjaar hoër.
2 mins
May 05, 2026
Swartland Gazette
Hordes hoenders in erge botsing
'n Vragmotor, wat verlede Dinsdag (28 April) vroegdag honderde hoenders uit Darling vervoer het, was in 'n ernstige botsing op die R302 betrokke.
1 min
May 05, 2026
Swartland Gazette
Moorreesburg's Imibala
Village reaches out to seniors
1 min
May 05, 2026
Swartland Gazette
Wes-Kaap is reg met planne oor brandstof, BKS en water
Brandstofvoorsiening, die bek-en-klou-seer-uitbreking en watersekerheid is van die uitdagings wat verlede week in 'n uitgebreide vergadering van die premier se Koördineringsforum (PCF), onder leiding van Alan Winde bespreek is.
2 mins
May 05, 2026
Swartland Gazette
17 gesinne kry hul eie huise
Altesaam 17 huise is onlangs as deel van die Moorreesburg-behuisingsprojek aan begunstigdes oorhandig.
1 min
May 05, 2026
Swartland Gazette
Swartland doen sy deel vir velde
Die rugbyveld in Riebeek-Kasteel, die tuiste van die Riebeek United-rugbyklub, ervaar volgens 'n besorgde inwoner al 'n geruime tyd talle uitdagings, waaronder vandalisme, diefstal en wat hy as 'n gebrek aan voldoende instandhouding beskou.
2 mins
May 05, 2026
Swartland Gazette
Drie gewels bied puik diens
Die Drie Gewels-sentrum in die hartjie van Malmesbury bied 'n dinamiese versameling dienste en winkels wat gehalte, persoonlike sorg en plaaslike ondersteuning bied.
1 mins
May 05, 2026
Swartland Gazette
Wesbank oorheers in derby
Wesbank het Saterdag in 'n titaniese derbystryd teen Abbotsdale gewys hy gaan moeilik geklop word deurdat hy sy onoorwonne status behou en die Lillies 43-40 in een van die opwindendste wedstryde tussen dié twee klubs geklop het.
2 mins
May 05, 2026
Swartland Gazette
Luiperdwelpies in die Weskus
Die eerste luiperdwelpies in bykans 200 jaar is onlangs in beeldmateriaal in die Weskus vasgevang.
2 mins
May 05, 2026
Listen
Translate
Change font size
