Facebook Pixel {العنوان: سلسلة} | {اسم المغناطيس: سلسلة} - {الفئة: سلسلة} - اقرأ هذه القصة على Magzter.com

يحاول ذهب - حر

Heidelberg groet twee groot geeste

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Die dorp is in rou gedompel nadat twee van sy groot geeste binne vier dae weens natuurlike oorsake oorlede is.

- Clive Pretorius

Heidelberg groet twee groot geeste

Pastoor Jason Riddles (47) en Lloyd Davids (68) was albei boorlinge van Heidelberg, maar het onderskeidelik in Swellendam en Worcester gewoon.

Op sosiale media word albei as liefdevolle en passievolle mense beskryf wat 'n blywende indruk op die gemeenskappe waarin hulle geleef en gewerk het, gemaak het.

Riddles, 'n geordende pastoor en stigter van Cornerstone International Ministries in Swellendam, is Vrydag 29 Mei n#b 'n lang stryd met sy gesondheid oorlede.

Riddles het n#b sy vertrek uit Heidelberg vir die departement van justisie en die Swellendam-munisipaliteit gewerk voordat hy hom voltyds aan die bediening toegewy het.

المزيد من القصص من Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-rolbalklub hou Mannedag

Stilbaai-rolbalklub se gewilde Engen/Toyota Mannedag het Saterdag 23 Mei onder ideale weersomstandighede plaasgevind, met 20 spanne wat dit uitgespook het om te bepaal wie met die louere wegstap.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Oakdale en Paarl Gim pak mekaar by Akkerfees

Ho#r Landbouskool Oakdale se gewilde jaarlikse Akkerfees het verlede naweek weer honderde besoekers na Riversdal gelok, waar sport, landbou en gemeenskapsgees hand aan hand gegaan het tydens 'n feesnaweek propvol aktiwiteite.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Phillip Streicher wen skietdag in Oudtshoorn

SA Jagters Oudtshoorn het Saterdag 30 Mei hul derde 21 Black Jack-gongskietgeleentheid aangebied.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ellenrust-fasiliteite voltooi: Nuwe hoofstuk vir leefstyloord

Opwindende nuus vir inwoners en toekomstige huiseienaars van Ellenrust Leefstyloord in Stilbaai is die amptelike opening van die nuwe kombuis Maandag 1 Junie.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Swellendam-polisie se stasiekommissaris geskors

Dit gons in die dorp nadat die plaaslike stasiekommissaris geskors is hangende 'n interne ondersoek na sy beweerde betrokkenheid by die plaaslike taxibedryf.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg groet twee groot geeste

Die dorp is in rou gedompel nadat twee van sy groot geeste binne vier dae weens natuurlike oorsake oorlede is.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Entrepreneursdag sorg vir pret by Laerskool Bertie Barnard

Laerskool Bertie Barnard se g. 7-leerders se jaarlikse entrepreneursdag het Donderdag 28 Mei as deel van hul kurrikulum plaasgevind en groot belangstelling onder leerders, ouers en personeel gelok.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Lodelia breek MUT Miler-rekord

Die oud-Riversdaller, Lodelia Kombrink (41), het verlede naweek haar naam in die rekordboeke van Suid-Afrikaanse ultrabergwedlope geskryf toe sy die eerste vrou was om die uitmergelende Mut Miler (168 km)-afdeling van die Mountain Ultra Trail (MUT) te voltooi.

time to read

3 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Slangrivier hou modeparade

Slangrivier het onlangs 'n baie suksesvolle modeparade in die plaaslike gemeenskapsaal aangebied.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Polisie slaan toe op vermeende dwelmhandelaars

Stilbaai-polisie se volgehoue stryd teen dwelmhandel het vrugte afgewerp toe twee vermeende dwelmhandelaars tydens afsonderlike operasies in hegtenis geneem is.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size