استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة

يحاول ذهب - حر

Stilbaai Classic lok vanjaar 26 rolbalspanne

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

STILBAAI - Stilbaai-rolbalklub se Classic het hierdie jaar weer spanne van oraloor gelok. Nie minder nie as 13 klubs het met 26 spanne Stilbaai toe opgeruk en die twee bane Vrydag en Saterdag, 19 en 20 September, aan die brand gespeel.

- Johan Victor

Uit die Kaap het Old Oak en Durbanville gekom en daar was selfs 'n span van Langebaan aan die Weskus.

Uit die Klein-Karoo het Oudtshoorn en Ladismith gekom. Spanne uit die Tuinroete was Swellendam, Stilbaai, Mosselbaai, Hartenbos, Groot-Brakrivier, George en Leisure Isle van Plettenbergbaai.

Almal met een ding in gemeen en dit was om ou vriendskapsbande weer op te tel en om nuwes te smee, terwyl meedoënloos meegeding word om te wen.

المزيد من القصص من Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek

'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Andru inspireer ander met sy fietstoer

Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag

HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai se eerste busdiens

STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr

STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kry 'n huis vir hierdie diertjies

Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg veg vir oorlewing

Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag

Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek

Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate

Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size