يحاول ذهب - حر
Werksessie oor munisipale prosesse
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Die Wes-Kaapse departement van plaaslike regering het in samewerking met Hessequa-munisipaliteit Dinsdagaand, 16 September, 'n werksessie in Melkhoutfontein se gemeenskapsaal aangebied.
Raadslid Renée Davids (vyfde van links) saam met rolspelers by die werksessie. Foto's: Johan Victor
(Johan Victor)
Dit het gehandel oor munisipale prosesse en meer spesifiek oor die rol van wyksraadslede, wykskomitees en reagerende burgerskap.
Die opkoms was uiters teleurstellend en daar was meer amptenare van die departement as belangstellendes.
Dit is kommerwekkend dat mense meer geneig is om onder mekaar te mor oor swak dienslewering, onbetrokke wyksraadslede en wykskomitees wat niks beteken nie, maar as hulle die geleentheid het om met relevante amptenare van die departement van plaaslike regering te gesels sit hulle eerder by die huis.
Alhoewel die vergadering oop was vir enige lid van die gemeenskap was dit meer gerig op wyk 1, wat Melkhoutfontein en Stilbaai-Oos insluit.
هذه القصة من طبعة Suid-Kaap Forum من Suid-Kaap Forum.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek
'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Andru inspireer ander met sy fietstoer
Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag
HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai se eerste busdiens
STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr
STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kry 'n huis vir hierdie diertjies
Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heidelberg veg vir oorlewing
Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag
Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek
Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate
Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

