استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة

يحاول ذهب - حر

Eden en Sentraal-Karoo ondersteun matrieks

August 08, 2025

|

Suid-Kaap Forum

Die bestuurspan van die Eden en Sentraal-Karoo onderwysdistrik, onder leiding van distriksdirekteur Jewel Jonkers, is tans op 'n inspirasieveldtog met hul omvattende Together We Rise-toer deur die hele distrik.

- Ben Snyman

Eden en Sentraal-Karoo ondersteun matrieks

Die doel is om gr. 12-leerders in die laaste weke voor hul eindeksamens te motiveer en te ondersteun.

'n Hoogtepunt van die toer is die bekendstelling van die Matric Drive Poster, 'n selfontwikkelde digitale hulpmiddel wat matrikulante ondersteun in die voorbereiding vir hul eindeksamens, wat oor slegs 20 skooldae begin.

Together We Rise is die amptelike leuse van die distrik en staan vir RISE: Restore (herstel), Inspire (inspireer), Support (ondersteun) en Empower (bemagtig).

المزيد من القصص من Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek

'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Andru inspireer ander met sy fietstoer

Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag

HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai se eerste busdiens

STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr

STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kry 'n huis vir hierdie diertjies

Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg veg vir oorlewing

Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag

Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek

Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate

Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size